More manne.
Ek is opsoek na 300 H&H doppe asseblief. Nuut of once-fired. Verkieslik Winchester of Norma maar kan na ander opsies kyk in goeie hoeveelhede.
Ek vra maar eers hier voor ek na die nuwe opsies by winkels kyk. Dit is maar skaars.
Baie dankie
Nul agt drie 785 2857
Soek : 300 H&H doppe
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Soek : 300 H&H doppe
More, het jou 'n Whatsapp gestuur
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: Soek : 300 H&H doppe
Goeie naand manne
Ek moet bieg die goed lyk of dit baie skaars is.
Ek ook opsoek na Norma doppe.
Groete

Goeie naand
Lyk my 300HH nie ingekom nou met laaste Norma besending nie.
Ek het verder gelees, die AI gevra en so.
Lyk of mens 300 WBY Mag in twee stappe kan hervorm na 300 HH. Stap 1: Hervorm met 375 HH matrys wat die skouer op die WBY MAG terug druk; Stap 2: Gebruik 300 HH matrys.
Ja ek weet jy kan 375HH doppe na 300HH toe vat, maar ek kyk na ander alternatiewe

Goeie naand weer
Ek het het toe besluit ek wil graag die Peterson doppe probeer. 'n Boks van 50 in 300 Wby Mag gekry, nie goedkoop nie (maar steeds goedkoper as die 404 Jeff).
Stap 1: Lekker imperial case wax
Stap 2: 375 HH matrys - moet sê jy moet hom maar in sarsies werk - daai dop moet kwaai afslank na die 375 vorm (dis sonder enige expander button)
Stap 3: Weer imperial case wax
Stap 4: 300 HH Matrys, nou loop hy sommer maklik en druk die skouer na vorm (dis sonder enige expander button)
Ek kon op die derde probeer slag 'n -0.002" skouer terug druk kry
Stap 5: Dan mandrel expand (jy kan seker die 300HH matrys met die button gebruik)
Stap 6: Meet dop lengte hul gaan van 2.82" na 2.87" - 300 HH maks is 2.85"
Stap 7: Trim na 2.842"
Doppe lyk goed en geen tekens van barste of enige snaakse tekens op die skouer nie. Advies was om te anneal maar die nuwe doppe kom reeds annealed.
Hoop dit kan iemand help.