Plankgeweer: Die moeite werd?

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

wlm wrote: Dankie Gerhard
Lyk netjies. Ek skiet links, maar dit sal seker nie saak maak nie? Waar is Helberg gesetel? Het jy al iets van hulle af bestel? Hoe lyk hulle "recoilpads" vir jou?
Die lekker van die goed is dat 'n mens dit mos tussen jou roere kan rondskuif. Ons" Lefties" is uitgelewer aan kolwe wat ons lewenslank nie pas nie. Sit nog twee boerekloue (22cm van pols tot vingerpunt) vir hande by , dan is enige iets wat gaan help welkom.
wlm

Ek is ook 'n lefty...  Ek dink die goed wat jy opskuif / vasplak / indruk  is net tydelik en is nie op die lange duur so stabiel soos wat dit moet wees nie...  Ek het 'n pel hier naby wat 'n meester is met hout.  Sal hom vra om te help.

So nie is dit PLAN B:  'n Karsten.  Dit is drasties, want jy moet gate in jou kolf boor...  Maar die ding is baie stabiel.

http://www.snipercentral.com/karsten.htm

Sien hy is ook gemaak vir regterhandskuts.  Hoop 'n lefthand is ook beskikbaar.

Sal maar kyk wat die beste opsie is.

Mooiloop!

Hein
Last edited by Hein M. on Thu Sep 15, 2011 9:12 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by wlm »

Ou Hein
Daardie houtwerkmeester klink na die regte opsie. Ek hou baie van ruilhandel, Hoor daar hoe lyk dit met Karoo-vleis vir hotwerk?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

wlm wrote: Ou Hein
Daardie houtwerkmeester klink na die regte opsie. Ek hou baie van ruilhandel, Hoor daar hoe lyk dit met Karoo-vleis vir hotwerk?
Hy besit die houtfabriek hier in Tulbagh en maak meubels vir 'n stokperdjie,  Hy sal verseker val vir daardie aanbod  ;)  Sal solank die voelers uitsteek!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

Het enigiemand 'n idee hoevvel skote (met normale ladings) deur hierdie lope gaan voordat akuraatheid beinvloed word?

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat ek sou se maklik 5000. 308 loope hou laaank! Ek het al van loope gehoor wat baie meer skote deur gehad  het en nog mooi geskiet het!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

Dankie Armand!

Ek hoop die plank se loop is nog goed.  Sal dit maar met 'n borescope laat kyk.

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Monrique (SJ) »

EK dink daardie 5000 is dalk nog n bietjie min, maar ja. Hang maar af hoe sy behandel is.

Groetnis
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Izak H »

Naand manne

Ek het ook so 'n loop op my geweer, ek moes al so 'n paar verstellings aan hom laat doen en dit het hom nie geaffekteer nie. Voorste visier laat afsny vir knaldemper, toe weer later groewe laat oor sny by Gerrie in Bftn, so loop nog bietjie korter, kopspasie laat reg maak, toe was die loop agter (by die kamer) so hard dat hulle hom nie kon korter sny of groewe kon verder sny nie. Al genade was om te voel-voel vorentoe tot hy sag genoeg was om te sny, daar af gesny, nuwe kamer met nuwe groewe gekry en steeds skiet die loop skote wat sny op 100m.

Image

Toe ek my nuwe teleskoop ingestel het so 2/3 maande terug, groter gat het 4 skote deur, regs is 'n rondte wat moeilik gekamer het.

My ondervindinge met 'n plankgeweer loop.

Groete Izak
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

Izak H wrote: Naand manne

Mooi geskiet met 'n ou geweer!

Ongelooflik dat daardie staal so hard is.  Ek wonder wat presies het Musgrave gedoen om daardie lope so hard te kry?  En natuurlik:  Dit is ou tegnologie - vandag se lope is veronderstel om "beter" te wees... volgens 'n artikel in die nuwe Magnum.

Baie dankie!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by basie »

Hein

Die korrel voor op die loop kom maklik af as jy hom net 'n bietjie warm maak met 'n gasvlam. Jy kan dit oorweeg om vir jou 'n Boyd's kolf in te voer en te laat opsit/inlet. Die kolf sonder die inlet gaan jou so +- R850 kos tot by jou, dan moet jy hom net laat opsit/inlet. Kyk by die te koop topic onder geweerkolwe van Beyers. Daar is 'n plankgeweer in 'n Boyd's Thumbhole kolf wat Beyers gedoen het. Ek het ook so kolf op 'n 243 en is baie tevrede met hom.

Mooi bly
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Plankgeweer: Die moeite werd?

Post by Hein M. »

basie wrote: Hein

Die korrel voor op die loop kom maklik af as jy hom net 'n bietjie warm maak met 'n gasvlam. Jy kan dit oorweeg om vir jou 'n Boyd's kolf in te voer en te laat opsit/inlet. Die kolf sonder die inlet gaan jou so +- R850 kos tot by jou, dan moet jy hom net laat opsit/inlet. Kyk by die te koop topic onder geweerkolwe van Beyers. Daar is 'n plankgeweer in 'n Boyd's Thumbhole kolf wat Beyers gedoen het. Ek het ook so kolf op 'n 243 en is baie tevrede met hom.

Mooi bly
Basie
Dankie Basie!

Ek sal beslis daardie rigting gaan.

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply