Wie hier in die Wes Kaap kan my asb help met Persie vet, of heel Persie skaap geslag?
Inboks my, dankie
Persie vet
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Persie vet
Hallo pel
My neef boer in die Sederberge, naby Clanwilliam met Persies. Ek kan by hom hoor... Dalk kan julle iets aanmekaarslaan?
WA my gerus. Ek kan sy nommer vir jou gee...
Hein Mostert
0833249683

- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Persie vet
Jy kan maar Damera of selfs Meatmaster se stert vet ook probeer. Is naby Persie of het selfs pers gene reeds in.

-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Persie vet
More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?

- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Persie vet
Ek vat so tussen 10-15% as dit skoonvet is en dan 30% as ek heel persie by wild inwerk.Charl.308 wrote: Thu Jul 23, 2026 6:27 am More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13520
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Persie vet
Soos Finch se is hoe ek ook geleer isfinch wrote: Thu Jul 23, 2026 10:51 amEk vat so tussen 10-15% as dit skoonvet is en dan 30% as ek heel persie by wild inwerk.Charl.308 wrote: Thu Jul 23, 2026 6:27 am More almal.
Gou n vraag rakende Persie vleis gebruik.
Wat se verhouding meng julle persie vleis saam mer wildsvleis vir wors/droewors? Ek kan nou n heel persie kry om saam met wild te gebruik maar is onseker oor die verhouding wat mens sal meng?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Persie vet
Vir my is 15% vet in wild te min as dit braai wors is. Ten minste 25% want ek hou van vet !
Heel persie met wild stem ek ook vir 30%
Heel persie met wild stem ek ook vir 30%
-
Charl.308
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Sep 04, 2014 12:30 pm
Re: Persie vet
Dankie jagmaats, dan volg ek jul raad!