Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
CZ mod 70 7.65/.32 kaliber te koop. R3750.00 reserwe prys op hom. Ek is oop vir offers bo dit. Verkoop namens 'n vriendin.
Hy was baie lank in 'n kluis gebêre wat beteken hy is min geskiet. Die tipiese verhaal van mamma wat by pappa 'n selfverdediging pistool kry en toe lê hy in die kluis.
Ernstige kopers kan my kontak vir besigtiging as jy naby genoeg bly.
Sal ook baie lekker EDC wees. Of weer vir volgende mamma LOL.
Stuur whatsapp boodskap 0agt2 agt05 3020
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.