Middag Almal.
Ek is opsoek na n gebruikte laminted of sintetiese kolf vir my P14 asb. Ek wil nie baie spandeer nie. Die geweer is amper niks werd nie, maar skiet darem nog redelik vir jag.
Ek sal koerier self betaal indien nodig.
Groete.
Johan
Laminated of Sintetiese kolf vir P14
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Laminated of Sintetiese kolf vir P14
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Môre Johan. Weet van een. Wil net seker maak dat hy sal werk vir P14.
Fantie
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
More Fantie.
Dit sal gaaf wees dankie. Dit moet klaar ge-inlet wees vir die P14 spesifiek asb. Ek wil nie nog geld regtig op die geweer spandeer nie. Die diing is niks werd soos dit is nie. Hoop jy verstaan. Dankie vir jou moeite.
Dit sal gaaf wees dankie. Dit moet klaar ge-inlet wees vir die P14 spesifiek asb. Ek wil nie nog geld regtig op die geweer spandeer nie. Die diing is niks werd soos dit is nie. Hoop jy verstaan. Dankie vir jou moeite.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Help asb vir Johan eerste, maar ek is ook opsoek na 'n goeie kolf vir P14, is in die proses om dit in 375H&H te verander, en soek 'n "classic" kolf vir dit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Dankie Giepie! My P14 het nog die ou oorspronlike kolf op wat verander (sportized) is en lyk al soos n Frankenstein baster. Die ding het amper geen pistool greep nie. Die weer skiet nog OK op 200m en ek wil weer met hom begin jag... My Pa se geweer gewees.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Môre
Die sintetiese kolf sal sal ongelukkig nie werk vir P14 nie.
Ek het 2 ou hout kolwe wat reg is vir P14 aksie as julle belangstel.
Fantie
0828729agtagt5
Die sintetiese kolf sal sal ongelukkig nie werk vir P14 nie.
Ek het 2 ou hout kolwe wat reg is vir P14 aksie as julle belangstel.
Fantie
0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Dankie Fantie. Ek gaan dit n mis gee. Myne is ook hout.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Laminated of Sintetiese kolf vir P14
Dankie Fantie. Ek het ook nog die "oorspronklike" hout kolf wat gesport is, maar soek iets beter en mooier,