Goeie middag manne
Het enige iemand al vir Gert le Roes in Stilfontein gebruik vir enige werk op hulle vuurwapens, ek wag vir lisensie op my roer en wil die loop laat thread en goed terwyl ek wag vir die aansoeke om deur te kom en Frontier het voorgestel ek praat met Gert.
Het enige van julle al met hom te doen gehad of weet van iemand wat het wat kan kommentaar lewer op die gehalte werk wat hy lewer?
Baie Dankie
Dehan
Gert Le Roes
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Gert Le Roes
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Gert Le Roes
Dehan. Oom Gert kom al lank aan. Jy kan maar laat hy werk vir jou doen
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Gert Le Roes
Baie dankie Frikkie ek waardeer jou terugvoeringFrikkie Coetzee wrote:Dehan. Oom Gert kom al lank aan. Jy kan maar laat hy werk vir jou doen
Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm