Gesoek - GRS kolf vir Blaser R8

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Gesoek - GRS kolf vir Blaser R8

Post by Lourens »

Dag ouens,

Ek is taamlik haastig opsoek na n GRS kolf vir n Blaser R8 aksie. Eerste keuse is n groen Bifrost, maar n netjiese laminate model kan ook werk. Ek het reeds met die invoerders gesels, en selfs met GRS direk - daar isnie tans vooraad in SA of Namibia nie. As iemand dalk weet van iets, of kan help met iets, laat weet my asb. Whatsapp is die maklikste 082 364 0776.

Groete
Lou
Post Reply