My eerste Vortex was by Whylo omgeruil sonder enige vrae, die kruishaar het geskuif, ek het hom by Senwes gekoop, met die omruilslag het hulle my opgegradeer ook omdat hulle nie die discontinued een aangehou het nie. So 3 jaar later in n reen en modder bui, val geweer agter van stoel af en ek ry oor die geweer en scope..Whylo het vervang sonder enige vrae...ek moes net stukkende een vir hulle stuur. Intussen koop ek toe nog n Vortex hier op Jaracal en hy doen diens op my 308...seker nou 9jaar lank. Laasweek haal ek altwee scopes af en stuur vir Whylo om vir my mooi te toets, diens en check. Kry vandag my invoice.....
Een scope is voledig gediens...R0-00
Ander scope het a slap windage spring wat maak dat hy 1 click verloor (in n omwenteling neem ek aan).
Scope word vervang met nuwe een R0-00
Klim vandag als terug na my toe op n courier...R0-00
Dis mos nou diens uit die boonste rakke, ek was bereid om te betaal vir die dienste en checks ens..
Declan, Andrew, Ross.....Ek sal hulle altyd aanbeveel
WHYLO/Vortex na verkope diens.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: WHYLO/Vortex na verkope diens.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
