6 mm loop te koop 1-8 twist .120 rondtes deur die loop,stainless steel
kontak willie nul.sewe 2402sewe,ses39
6 mm loop
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 6 mm loop
Sit asb 'n prys by? Forum reëls vereis dit vir advertensies, as ek dit nie mis het nieWilanie762 wrote:6 mm loop te koop 1-8 twist .120 rondtes deur die loop,stainless steel
kontak willie nul.sewe 2402sewe,ses39
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 6 mm loop
En noem asb die spesifieke kalibe, loopprofiel ens?
Daar is 'n baie groot verskil tussen 'n 6mm Musgrave en 'n 6mmBR
Daar is 'n baie groot verskil tussen 'n 6mm Musgrave en 'n 6mmBR
-
Wilanie762
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Fri Feb 03, 2023 5:12 pm
Re: 6 mm loop
jammer manne.
243 ackley improved loop.1-8 twist.Eagle loop .meet 21 mm by crown.120 skote deur loop.stainless steel R5000.28 duim .loop afgehaal van remington 700 aksie.toetse welkom
243 ackley improved loop.1-8 twist.Eagle loop .meet 21 mm by crown.120 skote deur loop.stainless steel R5000.28 duim .loop afgehaal van remington 700 aksie.toetse welkom
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: 6 mm loop
Waar is gelee? En hoekom verkoop jy die loop?