Hi Manne,
Is hier dalk iemand wat een van die bogenoemde bipods van wil onstlaeraak ek is in die mark vir een maar my beursie laat nie nou ń nuwe een toe nie.
Ek hoor graag
Groetnis
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Opsoek na Atlas of MDT grnd pod tweedehands
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
