Viper bullets

Riaan404
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sat Jul 11, 2015 11:03 am

Re: Viper bullets

Post by Riaan404 »

I ordered and received my order, ... after a while. It is common knowledge that Viper Bullets are in the process of being sold, so it is reasonable that operations will not flow as smoothly as expected.

Hopefully the sale will be concluded soon and that the new owner(s) will institute steps to regain market trust and operational momentum.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Viper bullets

Post by James Wilson »

HI Riaan

Can you perhaps chare some more info regarding the sale of Viper?

many thanks
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Riaan404
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sat Jul 11, 2015 11:03 am

Re: Viper bullets

Post by Riaan404 »

Hi James, I only know what Johnathan told me, which is not much, but it boils down to the fact that he wants to sell Viper Bullets. There is currently an interested party, but no signed deal yet.
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1269
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Viper bullets

Post by TFDADD »

Uittreksels uit plasing op Jaracal - Jaracal plasing
Oom Peter is oorlede so maand terug.
Sy Seun John hardloop die besigheid tans.
Johnathan Sutton (Peter's son) will continue to make and sell Viper Bullets and Shot.
Contact details Johnathan 073 883 4568
Kort aanhaling uit e-pos wat Peter in Desember 2022 aan my gestuur het -
Hi Koos,
Sorry for the late reply I have been in hospital for a while.
Sjoe, hier is ek darem nou heeltemal agter die tyd met gebeure rondom Viper Bullets.
Ek en Peter het gedurende Desember 2022 en vroeg weer in 2023 oor die moontlikheid gesels dat ek sy monolitiese rooikoper koeëls sou versprei, want ek was nie bereid om sy geelkoper koeëls te versprei nie en daarom kon ons toe nie tot 'n ooreenkoms kom nie.

Dít nou nadat GS Custom myself en al ons kliënte so skandelik in die steek gelaat het en vandag plaaslik en in die VSA heeltemal onderdeur is, direk as gevolg van Gerhard se dogter se toedoen in beide plaaslike en VSA opset. :(

Hoop van harte dat Viper Bullets ook nie dieselfde paadjie sal loop met Peter se seun Johnathan aan die stuur nie, want oorlede Peter het 'n goeie produk tot stand gebring met sy rooikoper koeëls.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Viper bullets

Post by James Wilson »

TFDADD(ek onthou ek het eenkeer by jou ook GSC gekoop), ek was n groot aanhanger van GSC, nie van hul baas nie. Vandat GSC nie meer beskikbaar is nie, n paar jaar gelede- het ek begin toetse doen op ander mono's. Ek het op die ou end op Viper besluit, hulle het vir my al die boksies getik. My gewere werk het pragtige groeppe, en die resultate op die bokke is wat ek verlang. Die ladaing ontwikkeling was verspot maklik( baie soos GSC). Ek hoop dus van harte dat Viper sal voortleef.

Ek sit reeds en wonder of ek nie maar moet vastrap en baie voorraad bestel nie

As iemand Viper oorkoop, hoop ek dit is werklik kundige mense wat al die kennis het rondom balistiek, herlaai en dan veral die uniekheid van Viper se produk
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Lewies
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am

Re: Viper bullets

Post by Lewies »

Ek gaan maar die Ballistix HunTac probeer totdat Viper weer sy voete vind


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sabatti 12 ga
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
AgroDuck
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am

Re: Viper bullets

Post by AgroDuck »

Lewies wrote:Ek gaan maar die Ballistix HunTac probeer totdat Viper weer sy voete vind


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is reeds op daai bootjie met my 6.5x55mm. Die ou 303 het nog n paare rondtes, so nog nie dadelik nodig nie, MAAR....

Sent from my SM-A546E using Tapatalk

User avatar
Lewies
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am

Re: Viper bullets

Post by Lewies »

Het nou my Balistix Huntac punte gekry. Ek het 28 November dit bestel deur Beyond Marksman. Geen probleem met opvolg navra ens. nie. Hoop maar net hulle werk ook so goed!
Sabatti 12 ga
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
AgroDuck
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am

Re: Viper bullets

Post by AgroDuck »

Nuwe management..... Wie het dalk weer onlangs die manne probeer? Enige terugvoer asb?Image

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Viper bullets

Post by James Wilson »

Dankie vir die laat weet. Ek gaan hulle n e-pos stuur en n paar vrae vra, en dalk een of twee voorstelle. Ek gaan hulle ook bewus maak dat by Jaracal(so ver ek weet die grootste aanlyn jag gemeenskap in SA) is hulle onder bespreking.

Ek onderneem om terugvoer te gee
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3975
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Viper bullets

Post by tau »

Enige nuus manne?

Ek het perongeluk 'n klompie saam met my .416 gekry en hulle skiet baie mooi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Viper bullets

Post by Capt. Yoda »

tau wrote: Wed Aug 19, 2026 11:33 am Enige nuus manne?

Ek het perongeluk 'n klompie saam met my .416 gekry en hulle skiet baie mooi.
Daar is n "how to charge your battery" artikel wat jy in die meantime kan lees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lewies
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am

Re: Viper bullets

Post by Lewies »

Ek het met Neels van Viper kontak gemaak. Hy sê hulle omkeertyd is nou 'n week, en hulle het al amper opgevang met die agterstand van bestellings. So ek sal weer van die punte bestel. Hy sê ook dat die resep dieselfde is en dat hy gewerk het aan die konstante tussen batches. Sy nommer is 064 066 3315
Sabatti 12 ga
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Viper bullets

Post by James Wilson »

dankie Lewies. handig om so n man se nommer te kry. Neels? ok die vorige eienaar was streng Engels nou sal ek beter kan vaar in n gesprek
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply