.22 ARC of .22 Creedmoor

Post Reply
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

.22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Flip Groenewald »

Ek weet nie of dit dalk die regte opskrif is nie, maar n vriend het iets wakker gemaak vanoggend wat n krap nodig het.

Ek het nou so bietjie gaan lees en goed gaan soek etc etc.
Komponente gaan dalk moeilik wees, loop leeftyd is nie te sprake nie.

Het enige van julle al geskiet of het een van bogenoemde en enige raad of terugvoering op hulle sal ek opreg wardeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by tripodmvr »

Tensy jy 'n stywe groefdraai 22-250 wil bou is die 22 Creed beskikbaar van die rak af. Met die swaarder koeëls help dit vir windskuif.

https://youtu.be/-KNCfP2L58s

In the world of precision shooting, finding the ultimate caliber can make all the difference. Enter the 22 Creedmoor, a rising star in the firearms world. With its exceptional accuracy and long-range capabilities, it’s quickly becoming the go-to choice for shooters looking to take their skills to the next level. Whether you’re a seasoned marksman or a beginner looking to improve your shot placement, the 22 Creedmoor offers unparalleled performance.

What sets the 22 Creedmoor apart from the competition? It combines the best attributes of its predecessors, delivering impressive velocity, minimal recoil, and outstanding downrange energy. This versatile cartridge is a game-changer in long-distance shooting, providing exceptional wind-bucking abilities and consistent performance across a variety of conditions.

Whether you’re competing in precision rifle matches or honing your skills at the range, the 22 Creedmoor is a caliber that demands attention. Its rise in popularity is a testament to its undeniable performance and the growing number of shooters who swear by its capabilities.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Flip Groenewald »

Ek gaan ma nog n tydjie wag vir die 22 ARC, sien HOWA bring hulle binnekort in of so se die Koperasie hier by ons. Dan is dit die probleem van doppe, Dies etc etc etc.
sixdays
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by sixdays »

Flip Groenewald wrote:Ek gaan ma nog n tydjie wag vir die 22 ARC, sien HOWA bring hulle binnekort in of so se die Koperasie hier by ons. Dan is dit die probleem van doppe, Dies etc etc etc.
Kyk bietjie na die Ruger American gen 2 ook
Sien hy kom ook nou in 22 ARC

Sent from my SM-S711B using Tapatalk

User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by snakker »

Nog 'n vote vir die 22 creed. Die 6mm is reeds beter as die 6.5,kam net dink hoe lekker die 22 sal loop

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Flip Groenewald »

sixdays wrote: Fri May 30, 2025 12:35 pm
Flip Groenewald wrote:Ek gaan ma nog n tydjie wag vir die 22 ARC, sien HOWA bring hulle binnekort in of so se die Koperasie hier by ons. Dan is dit die probleem van doppe, Dies etc etc etc.
Kyk bietjie na die Ruger American gen 2 ook
Sien hy kom ook nou in 22 ARC

Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Ek het geloer na hulle maar ons plaaslike Kopersaie sukkel met die Maak ma ek dink meer hulle is nie lus nie.

Sal bietjie wag nog tot hulle geland het hier dan bietjie weer dink en die pluister aftrek.
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Flip Groenewald »

snakker wrote: Fri May 30, 2025 1:27 pm Nog 'n vote vir die 22 creed. Die 6mm is reeds beter as die 6.5,kam net dink hoe lekker die 22 sal loop

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Man ja hy is ook daar en die 224 Valkyrie ook in die agterkop. Maar soos my Pa altyd gese het ek wil altyd anders wees en sukkel.

So ja dit is ma ek daai en daai klein doppie met laaang punt praat met n man se Hart
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1382
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by snakker »

Ek het die 6.5 grendel, lekker low recoiling maar nie die beste trajek nie. 22 arc sal beter wees

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Ritchie »

sixdays wrote: Fri May 30, 2025 12:35 pm
Flip Groenewald wrote:Ek gaan ma nog n tydjie wag vir die 22 ARC, sien HOWA bring hulle binnekort in of so se die Koperasie hier by ons. Dan is dit die probleem van doppe, Dies etc etc etc.
Kyk bietjie na die Ruger American gen 2 ook
Sien hy kom ook nou in 22 ARC

Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Ek het self na die gesit en kyk😁
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by BunduRic »

I just got my 22 Creed build a week ago and still busy doing some load development, but so far I am thoroughly enjoying the gun.

Dont ask me why I enjoy it, as the answer will probably be because it is a 22 Creed. :)
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 243
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by JacquesSAKO.308 »

BunduRic wrote:I just got my 22 Creed build a week ago and still busy doing some load development, but so far I am thoroughly enjoying the gun.

Dont ask me why I enjoy it, as the answer will probably be because it is a 22 Creed. :)
Hi Bundu,

What barrel do you have on it?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by Andre308 »

Ek dink nie die 22ARC en 22 Creedmoor is in die selfde klas nie.

Dit is baie in die lyn van n. 222 vs 22-250.

Die 22 Creedmoor het n dop wat genoeg kruit hou om n ligte koel teen 4000fps te gooi en selfs die swaarste koele teen n magtige 3000fps te gooi.

Die 22 ARC se dop is oulik, en lyk soos iets wat my dogter mee wil leer skiet as sy 6 jaar oud word. Glad nie in die selfde performance liga nie, maar n dop ontwerp wat hom bewys het as n ontwerp wat maklik behoort te laai (baie in lyn met die 22 Russian en 6mm BR).

Die besluit tussen die 2 werk so.
1.Wil jy wonder of jy nou teveel spoed het en dit die rede is hoekom daar gate in jou gonge is/hoekom die duiker wat jy geskiet het net 2kg vleis uitslag, dan is die 22 Creedmoor vir jou.

2. Wil jy wonder of jy die teiken mis geskiet het oor te min spoed, dan is die 22 ARC net die ding vir jou.
BunduRic
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Aug 24, 2025 5:19 pm

Re: .22 ARC of .22 Creedmoor

Post by BunduRic »

18" Light Palma from Eagle Barrels.
JacquesSAKO.308 wrote: Sun Aug 31, 2025 8:25 pm
BunduRic wrote:I just got my 22 Creed build a week ago and still busy doing some load development, but so far I am thoroughly enjoying the gun.

Dont ask me why I enjoy it, as the answer will probably be because it is a 22 Creed. :)
Hi Bundu,

What barrel do you have on it?

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Post Reply