Ek het 'n vraag vir die manne wat die ATN Laser Ballistics app op hul selfone gebruik:
Kan 'n mens die app stel dat die "turret adjustments" in MOA of Mills weergegee word?
Meer inligting:
Nadat jy 'n teiken met 'n ATN rangefinder "gerange" het en die rangefinder met die "ballistic calculator" op die foon gepraat het, gee dit mos vir jou die verstellings op die ATN Laser Ballistics app op jou foon.
Ek is bang dat daardie verstellings net in "clicks" weergegee kan word. Dit sal mal irriterend wees, want ek wil nie sit met 'n lesing van bv 77 clicks nie. Ek het beide MOA en MRAD scopes so wil die lesings in MOA en MRAD kan kry.
Enige iemand met eerstehandse ervaring hiervan asb? Ek het ure spandeer om dit aanlyn na te vors, maar kon nie 'n bevredigende antwoord kry nie, so enige hulp sal opreg waardeer word.
Dankie julle!
ATN Laser Ballistics app
- Jo Toast
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Fri Feb 16, 2018 9:09 pm
ATN Laser Ballistics app
BSA .270 Win
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
Tikka T3 Varmint .308 Win
Bergara B14R .22lr
Glock 19
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: ATN Laser Ballistics app
Geno is die man om mee te praat.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen