Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Lategan1 wrote: Fri Jun 07, 2024 3:36 pm
Baie netjies, met of sonder knaldemper?
Skoot op plathond - nooit geweet daar is so honderas nie - daar waar hy presies moes wees? Vertel so knertsie meer!
Beste.
Sonder knaldemper, die geweer is 'n standaard CZ550 wat bietjie mooi gemaak is. Klassieke "Afrika" jaggeweer...
Ek was baie gelukkig, die weer was 'n paar dae baie sleg met reën en koue. Toe die son uitkom het hierdie een lekker gebak en vir my 'n maklike skoot gegee. Ons kon met verkykers die krok vanaf 'n huiwel sien en het sonder baie moeite bekruip. Die probleem met die krok is nie dit self nie, maar eerder dat jy nie 'n bok of voël skrik maak met die bekruip nie. Die eerste skoot het die krok geanker (agter die smile), daarna 'n versekeringskoot agter die blad en nog 'n versekeringskoot agter die smile. Hulle is kreatiere, hulle is nie diere nie. Meer as 'n uur later, toe die krok in die boom hang vir die klassieke foto, het die een poot nog beweeg!!!
*Edit: En ja, ek het van dit geëet. Dit proe soos vuil hoender...
Ek het so bietjie gewerk aan my ladings met hulp van die Kaptein, ek moet se ek is baie beidruk met hoe die groepe kleiner geraak het.
Ruger Precision 6.5 Creedmoor.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek het die klein Trijicon teleskoop op my 375 H&H vervang met iets met meer vergroting, vir beter allrounder. Nou nie almal in een gat in nie, maar baie tevrede met hierdie groep ! En nee, daar is nie 'n silencer op nie
300gr Peregrine VRG3
IMR3031
2450fps
Screenshot_20250708-152426_Range Buddy.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19