

Mareetsane omgewing
Albei gejag met 300WSM met 165gr Federal Fusion kafee ammo.
Bokke is lekker vet, karkas gewigte
Rooibok 33.3kg
BWB 120.4kg
Sent from my iPhone using Tapatalk






Was einde Mei in Baltimore se omgewing.Mellies wrote: Wed May 28, 2025 5:11 am Kerels dit lyk of niemand meer jag nie...
Ons is oppad Zeerust toe.
Blouwildes
Rooibok
Streepdonkies
Modderbok
Met n vleisie...

Baie dankie Toxxyc ! ....ja,ons kuier altyd lekker by Eduard.Toxxyc wrote:Eduard is die boer by wie jy gaan jag en dan bly jy pelle. Ek weet hy het genoem hy wil sy elande afhaal, bly om te sien hy lyk of hy daarby uitkom. Ek dreig juis die hele week al om hom 'n boodskap te stuur. Ek maak sommer nou so, dankie.
Pragtige vleisies daardie, geniet haar!









Dis baie beter. Nou kan jy skiet wat en soveel jy wil en hoef nie te voel die boer doen jou n guns nieEduard Venter wrote:Gaan vir die eerste keer in my lewe betaal om te jag hierdie jaar. Bietjie kalahari toe einde April, ruik al die biltong soos Kobus hier bo gesê het!
Sent from my SM-G780F using Tapatalk



Marius, Bayticol spuit mens op jou jagklere en skoene - skoene, kouse, broekspype, baadjie moue en skouers - werk so uitstekend en net nodig om elke derde dag só aan te spuit.by tripodmvr » 12 Mar 2026 08:46
die bosluise is lief vir my en Bayticol het 'n nare reuk en kan irriterend op die vel wees.





Lekker lag ek nou........Capt. Yoda wrote: Thu Mar 12, 2026 1:22 pm Daai Flumethrin gaan julle stingels laat af val as julle hom direk op die vel spuit

750ml Captain Morgan die aand voor die jag.tripodmvr wrote: Thu Mar 12, 2026 8:46 am die bosluise is lief vir my en Bayticol het 'n nare reuk en kan irriterend op die vel wees. Ek het gevind dat Peaceful Sleep baie effektief by my werk. Ek spuit op my ontblote vel en onder om my skoene as ek langbroek dra. Om die middel keer ook vir kruipers.

YesCapt. Yoda wrote:Daai Flumethrin gaan julle stingels laat af val as julle hom direk op die vel spuit


Dan byt jy die bokke ipv. hulle skiet!!!toxicsox wrote: Mon Mar 16, 2026 8:43 am Die goed stink so ek het al gedink ek moet 'n Bravecto chase met 'n shot Jagermeister voor ek gaan jag.