Goeie dag het iemand dalk LR primer tray (XR tipe - vierkantige een) wat werk op vorige reeks Leë hand primer tools, myne is uitgewerk. Sien dis vervang met nuwer model. Of weet van winkel wat dalk nog ou voorraad het
Groete
Louis Reynolds
Lee hand primer XR large rifle tray
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Lee hand primer XR large rifle tray
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
