Môre manne
Ek is op soek na net die seater die vir n 270.
As daar dalk n verdwaalde een in jou kas lê laat weet my asb.
Fabrikaat maak nie saak nie.
Groete
Verwyder asb reggekom dankie
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 270 win seater die
Ek het 'n ouerige stel Lee dies wat ek nie meer gebruik nie. Ek pm jou.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 270 win seater die
Dankie Giepie