6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Help asb!
Het iemand hier al 6mm Creedmoor LAPUA doppe oorweeg/gebruik vir 6mmXC?
Sal dit 'n goeie idee wees om dit te oorweeg?
Indien wel, wat sal julle voorstel oor hoe ek te werk moet gaan?
Dankie en Groete
Het iemand hier al 6mm Creedmoor LAPUA doppe oorweeg/gebruik vir 6mmXC?
Sal dit 'n goeie idee wees om dit te oorweeg?
Indien wel, wat sal julle voorstel oor hoe ek te werk moet gaan?
Dankie en Groete
Last edited by Hansieslim on Mon Apr 21, 2025 11:21 am, edited 1 time in total.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Ek het dit al suksesvol gedoen. Die verskil tussen die twee doppe lê in die nek. Die 6xc het 'n langer nek so jy moet die 6CM se skouer redelik vêr terug druk. Dan sodra jy die dop gevuur het, is dit mooi gevorm.
Dit vat redelik lank. Met Norma doppe wat weer beskikbaar is sal ek nie die roete aanbeveel nie.
Dit vat redelik lank. Met Norma doppe wat weer beskikbaar is sal ek nie die roete aanbeveel nie.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Dankie vir jou eerlike antwoord.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- MoncellBenade
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Sep 30, 2022 4:06 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
In my opinie kan dit moontlik werk afhangend van die soort 6xc kamer en of jy nuwe of reeds gevuurde 6creed doppe gebruik. David tubb se oorspronklike 6xc kamer se “webb diameter” is .469 en die creedmoor is .470 so dit kan dalk veroorsaak dat dit moeilik kamer in n gewone 6xc.
Die amerikaaners het die oorspronklike 6xc verander en n 6xc II kamer gemaak wat n .471 webb diameter het so indien jy n variant van daai 6xc II het kan dit moontlik werk. Maar soos Martiens gese het, beste is maar norma of so 6xc doppe aan koop en mens weet jy sukkel darm nie. Ek kon darm al 22-250 doppe kry om te werk aangesien die 6xc van dit af oorspronkik gevorm was maar dis ook n perd van n ander kleur, sal dit nie aan raai nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk

phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Sal verseker werk. Het 6.5CM so gevorm na 6XC. Baie effort en soos bo sal ek dit nie aanbeveel of weer self doen nie. Ek vind Norma primers hou nie (ek skiet mild lading). Sal eerder uitkyk vir Petersen of Alpha Munitions doppe.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Is Alpha Munitions doppe al beskikbaar is RSA?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Is dit vir die XC of 6CM? Wat prys hulle en is dit SRP pockets?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Geen idee. Ek het net gesien hulle het Alpha doppe. Kalibers, specs en pryse ken ek ongelukkig nie.Martiens Bekker wrote:Is dit vir die XC of 6CM? Wat prys hulle en is dit SRP pockets?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Ek het op hulle webverf gaan loer. Lyk nie of Alpha vir die XC doppe maak nie. Ek het ook weg beweeg van Petersen. Ek was nie baie beïndruk met hulle nie. Eerste batch het na 8 firings begin nekke kraak. Na elke skoot anneal. Wens tog Lapua wou maak maar ek dink die XC het nie genoeg aanvraag nie.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Dis my probleem met Petersen ook. 10 keer herlaai en nou n snaakse "seperation" gekry.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Ek sien nou ook nie die xc doppe op Alpha se site nie maar is seker ek het hul eenmaal op RS Sport (Welkom) se facebook gesien. Hulle was uitverkoop toe ek hulle bel. Het ook op oorsee se bulletcentral gesien. Dalk vir Ramon hulle vra om in te bring as Alpha dit nog maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6Creedmoor doppe vir 6XC?
Hulle het so ruk terug op gehou om XC doppe te maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Eks onervare met fireforming maar ek soek steeds 'n Lapua dop alternatief vir my 6XC. Ek gaan nie weer 6XC Peterson doppe koop nie en eks nie "lus" vir die Norma LRPs nie. Norma sal wel my keuse wees as ek nie n ander oplossing kry nie.
Tans lyk 6x47L vir my na die dop wat ek wil probeer fireform na 6XC toe.
Ek is seker dat as mens vanaf 'n BR na 'n BRX, BRDX of Dasher toe kan fireform, sal die 2.1mm wat die 6x47L se skouer vorentoe moet gaan om n XC dop te vorm, moontlik wees.
Enige opinies/raad?
Laastens...ek kry nêrens 6x47L LAPUA doppe opgespoor d.m.v. Google/AI nie. Weet enigiemand dalk wie (wie nie op Google adverteer nie) moontlik kan hê?
Tans lyk 6x47L vir my na die dop wat ek wil probeer fireform na 6XC toe.
Ek is seker dat as mens vanaf 'n BR na 'n BRX, BRDX of Dasher toe kan fireform, sal die 2.1mm wat die 6x47L se skouer vorentoe moet gaan om n XC dop te vorm, moontlik wees.
Enige opinies/raad?
Laastens...ek kry nêrens 6x47L LAPUA doppe opgespoor d.m.v. Google/AI nie. Weet enigiemand dalk wie (wie nie op Google adverteer nie) moontlik kan hê?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Daar bestaan nie iets soos Lapua 6x47L brass nie, jy moet 6.5x47L af nek 6mm toe
Form jou XC doppe van 22.250 af
Form jou XC doppe van 22.250 af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Capt.
Sjoe!! Ekt regtig nie geweet 6x47L doppe bestaan nie. Ge-"dog" dis n true Lapua caliber en nie eers 2 keer hieroor gedink nie. Dankie vir die reghelp.
Sjoe!! Ekt regtig nie geweet 6x47L doppe bestaan nie. Ge-"dog" dis n true Lapua caliber en nie eers 2 keer hieroor gedink nie. Dankie vir die reghelp.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Petersen maak 6x47 brass. Weet net nie of jy dit in SA gaan kry nie.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Martiens
Peterson doppe is beskikbaar en dis wat ek die afgelope 10-11 herlaaie gebruik. Ek het 'n dop verloor op 10 herlaaie en die naweek weer een op 11 herlaaie. Ek anneal elke keer en my doppe se skouers word 2 thou teruggedruk. Ek dink nie ekt iets verkeerd gedoen nie. Ek moes die doplengtes na elke herlaai trim want hulle het bly groei. Ek skiet 'n matige S365 lading wat my 3040fps met 'n 105gr gee.
Peterson doppe is beskikbaar en dis wat ek die afgelope 10-11 herlaaie gebruik. Ek het 'n dop verloor op 10 herlaaie en die naweek weer een op 11 herlaaie. Ek anneal elke keer en my doppe se skouers word 2 thou teruggedruk. Ek dink nie ekt iets verkeerd gedoen nie. Ek moes die doplengtes na elke herlaai trim want hulle het bly groei. Ek skiet 'n matige S365 lading wat my 3040fps met 'n 105gr gee.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6Creedmoor of eerder 6x47L doppe vir 6XC?
Ek stem saam. Ek is ook nie beindruk met Petersen nie. Dieselfde gehad op twee pakke 6XC brass. 10 firings maksimum. Nou oor gegaan Norma toe. Sal kyk hoe hulle vaar.Hansieslim wrote: Tue Apr 22, 2025 9:51 am Martiens