Dis tyd vir geelvis !!!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Dis tyd vir geelvis !!!
Die tyd vir geelvishengel (op die vlieg) kom weer nader. Hier is paar fotos om die van julle wat geelvis so vang, bietjie lus te maak (vir visvang)
[img width=560 height=374]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... an3kg1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... C04308.jpg[/img]
[img width=560 height=441]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... /crop2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP1090.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP1084.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0842.jpg[/img]
Sien julle op die water

.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Te lekker!
Die jaar gaan ek weer moeite doen om in die water te kom, laaste 2 jaar was ek maar traag...
Sien die water is net bo 15 grade onder die Barrage, van 17 grade af sal ek plan maak.
Die vloei is maar 15m3.

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Hi Henrie
Ja ek was ook maar traag met die visvang laasste paar jaar. Hierdie jaar gaan ek wel bietjie meer moeite doen, eerste naweek is 8 en 9 Oktober... kan nie wag nie
Groetnis
Ja ek was ook maar traag met die visvang laasste paar jaar. Hierdie jaar gaan ek wel bietjie meer moeite doen, eerste naweek is 8 en 9 Oktober... kan nie wag nie
Groetnis
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Manne los die vrot water van die Vaal en kom saam Sterkies toe. Daar loop die geles soos goud!!!
Ek probeer jaarliks so 2-3 keer Sterkies toe gaan. Het reeds 5 dae in Desember bespreek, gaan dan Jan en Maart weer.
Spot net oor die Vaal, erg lekker om so 1.5-2kg vissie in die stroom op te tel. Maak daai katrol sommer sing soos 'n kanarie.
Waar vis julle in die Vaal as julle gaan?
Peet

Work to live, don"t live to work
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek woon in Vanderbijlpark, vis van die Barrage to net voor Eendekuil, oppad Parys toe.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Maar altyd in Parys omgewing... mal oor hoe dit daar in die Koepel lyk...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Baie geluk en Ja jy maak ons almal lekker jaloers 
Maar dit is maar lekker daar in die water.
Miskien vrot maar lekker hengel.
Gille, As ek mag vra waar is die Koepel?
Ek gaan gewoonlik Oosteyn of Eagles nest toe.
Maar dit is maar lekker daar in die water.
Miskien vrot maar lekker hengel.
Gille, As ek mag vra waar is die Koepel?
Ek gaan gewoonlik Oosteyn of Eagles nest toe.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek mis nie een Saterdag of Sondag 'n week met my Vliegstokke nie. Geelvis het my nou al lank genoeg ontduik in die Vaal. Ek gaan een vang in die somer.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek het ook gesukkel met die 3 vlie? ding, die kort lyn metode van czech nymphing was net so erg, maar as jy net eers een gevang het sal dit beter gaan.
Ons moet maar 'n groep maak en saam gaan vang...
Ons moet maar 'n groep maak en saam gaan vang...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek het so bietjie advies by die pro's gekry. Sal dit moet gaan probeer. Ek het nou al tyd + tyd en nog tyd gespandeer om uit te vind ek doen dit verkeerd.
-
300Winmag
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Sal graag wil saam vang - Parys is naby genoeg vir dag trippie. Ek het in Newcastle laas 'n vlieghenried wrote: Ek het ook gesukkel met die 3 vlie? ding, die kort lyn metode van czech nymphing was net so erg, maar as jy net eers een gevang het sal dit beter gaan.
Ons moet maar 'n groep maak en saam gaan vang...
gegooi (Wow 11 jr gelede!) Ek dink net my stok is dalk lig vir geelvis - maar ek sal probeer!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Henried, dit klink na 'n plan, dan kan ons sommer mekaar help.
Daai knyp loodjies werk ook baie goed aan die lyn.
Daai knyp loodjies werk ook baie goed aan die lyn.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
My vriend hengel met 'n 5wt en hy het al 'n baber van 10kg uit getrek met daai stokkie.
Ja dit was op en af die stroom maar ons het ta geland en dit was 'n gesukkel om daai baber uit die water te haal.
Maar met die speel het my vriend hom in die bek beet gehad.
Ja dit was op en af die stroom maar ons het ta geland en dit was 'n gesukkel om daai baber uit die water te haal.
Maar met die speel het my vriend hom in die bek beet gehad.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek het al so paar babers met 5 weight gevang. Is nogal 'n gespook. Die een op die foto was in Mosambiek in 'n dam. 25 minute. Net om jou 'n idee te gee, ek kon nie een Tiervis bo 2kg uithaal nie, die vistokke en katrolle kon dit nie hanteer nie. Darem intussen beter toerusting gekry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Nou maar manne hou op dreig en laat hoor van 'n datum. Ek is lief vir Eendekuil maar is game om die Koeppel te vis. S? net wat pas dan beur ek deur hier van Pretoria af.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Eendekuil sal werk, ek ken ook nie die Koepel nie.
Dink hy vra nou R75/p.
Dink hy vra nou R75/p.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Middag
Is dit nou R75 per persoon per aand? Ek ken glad nie vir Eendekuil nie.
Ander voorstel is om Vaal Hackle in die Vredefort Koepel te gaan (erens tussen Parys en Potch). Ek wag net vir prys dan sal ek dit opsit
En dan moet ons datum vasmaak en gelde betaal. Dis al hoe die naweek gaan gebeur
Is dit nou R75 per persoon per aand? Ek ken glad nie vir Eendekuil nie.
Ander voorstel is om Vaal Hackle in die Vredefort Koepel te gaan (erens tussen Parys en Potch). Ek wag net vir prys dan sal ek dit opsit
En dan moet ons datum vasmaak en gelde betaal. Dis al hoe die naweek gaan gebeur
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
andersins moet ons 2 naweke reel... een by Eendekuil en een by Vaal Hackle ..... 
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Vaal Hackle klink goed, dis die plaas net voor 'n vriend van my...sien die ouens op Flytalk praat mooi van die plek.
Eeendekuil het net plek vir tente, weetnie wat dit kos nie.
Eeendekuil het net plek vir tente, weetnie wat dit kos nie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek hou van die idee. Ek doen gewoonlik die Koepel, Dimalachite en Otters Haunt, ken nie ander plekke nie.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Vaal Hackle is op die Schoemansdrift pad, is Dimalachite nie ook in daai omgeweing nie.
Dis so uur se ry vir my van Vdbp af.
Dis so uur se ry vir my van Vdbp af.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ja Vaal Hackle nog 'n hele entjie stroom af van Dimalachite, daar diep die boendoes in .... Onthou net, Vaal Hackle se verblyf is basies, maar nog steeds skoon en netjies. maar ons sal mos daar wees vir die visvang !!! Braaigeriewe is ook 100% !!!
Ek sal prys deurgee sodra ek dit kry.
Ek sal prys deurgee sodra ek dit kry.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
-
Corumana
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek ken die area goed maar nie die ander plekke nie. Is dit voor die brug wat oor die rivier na Potch gaan?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Ek kan nou nie die kaart kry nie....
Jy ry reguit deur die dorp, Vredefort toe, verby die golfbaan, dan draai jy regs op 'n grond pad vir nog seker 10km, nie skere nie.
Ek sal kaart probeer kry.
Jy ry reguit deur die dorp, Vredefort toe, verby die golfbaan, dan draai jy regs op 'n grond pad vir nog seker 10km, nie skere nie.
Ek sal kaart probeer kry.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Hier die die kaart. Vaal hackle is so paar km voor die huis.