Montering van 'n diervel.
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Montering van 'n diervel.
Goeie dag Manne.
Gee asb raad, ek het 'n baie mooi Blou Wildebees vel wat ek teen my kantoor muur will opsit. Maar is nie seker wat of hoe gemaak nie? Het iemand dalk al voorheen so its gedoen? Moet ek hom op 'n raam monteer en dan op die muur sit? Ek luister gerus na julle raad.

_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Montering van 'n diervel.
Het hy "backing" op agter die vel?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
KaKaTo
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am
Re: Montering van 'n diervel.
Man ek weet nie as ek die mees "elgantste" metode gebruik het nie maar ek het sommer n Zebra vel met spykers teen die muur vas geslaan.
Dit hang nou al 3 jaar sonder enige probleme.
Dit hang nou al 3 jaar sonder enige probleme.
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Montering van 'n diervel.
Nee die vel is net sag gemaak sonder enige backing.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Montering van 'n diervel.
Soos KaKa se slat hom met n kort spyker met n lekker groot kop vas. Ek het al gesien waar manne hulle somer met n glue gun en daai stafies warm gom vas plak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Montering van 'n diervel.
Jy kan ook D-loops met materiaal strips vas plak aan die agterkant, dan hoef jy nie gate in die vel te maak nie.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Montering van 'n diervel.
Ja daais n slim plan. Ekt gedink as hy velt/mat agter op het kan hy die ringe in die velt sit en dan vas sitForester wrote: Tue Mar 04, 2025 4:20 pm Jy kan ook D-loops met materiaal strips vas plak aan die agterkant, dan hoef jy nie gate in die vel te maak nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Montering van 'n diervel.
Dis wat Splitting Image doen. Hulle sit die D-loops met strips onder 'n felt backing vas.Capt. Yoda wrote: Tue Mar 04, 2025 4:26 pmJa daais n slim plan. Ekt gedink as hy velt/mat agter op het kan hy die ringe in die velt sit en dan vas sitForester wrote: Tue Mar 04, 2025 4:20 pm Jy kan ook D-loops met materiaal strips vas plak aan die agterkant, dan hoef jy nie gate in die vel te maak nie.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Montering van 'n diervel.
Baie dankie, ek sal bietjie rond kyk vir D-Loops, sal seke by tent plekke van dit kan kry.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Montering van 'n diervel.
Ek sal hom nie direk aan die muur vasslaan nie. Ek sou 'n houtraam gebou het waarop hy gemonteer is. Raam hoef nie sigbaar te wees nie, maar vir afhaal of skuif of skoonmaak gaan dit baie makliker wees in die pad af. Ek sou ook 'n koper of geelkoper spyker gebruik het, nie staal nie.