Gesoek: 22 SK Match Rooi pakkie
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Gesoek: 22 SK Match Rooi pakkie
Dagse manne
Weet enige iemand waar daar van hulle te koop is? Verkieslik meer as een pakkie. Wil paar 'bricks' koop.
Dankie
Weet enige iemand waar daar van hulle te koop is? Verkieslik meer as een pakkie. Wil paar 'bricks' koop.
Dankie
Last edited by Martiens Bekker on Tue Feb 04, 2025 5:05 pm, edited 1 time in total.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Middag Martiens
Ek het begin januarie van die Lapua SK Match (Rooi pakkies SK) by S&O Krugersdorp gekoop... Pryse het my oë laat traan
Ek het begin januarie van die Lapua SK Match (Rooi pakkies SK) by S&O Krugersdorp gekoop... Pryse het my oë laat traan
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Ek het opgegee om van hulle te kry, het toe 'n paar bricks Blaser ammo gekoop, sien Safari het vir R99/50 e khet R1450 vir 500 betaal 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Safari het slegs 11 pakkies oor en dit iewers daarbo. Ongelukkig nie die moeite werd om dit by my te probeer uit kry nie.Riaan Kriel wrote: Mon Feb 03, 2025 4:13 pm Middag Martiens
Ek het begin januarie van die Lapua SK Match (Rooi pakkies SK) by S&O Krugersdorp gekoop... Pryse het my oë laat traan![]()
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Die Blazers skiet baie bond uit my geweer. Nie gepas vir kompitisie nie.alecjohnson wrote: Mon Feb 03, 2025 4:16 pm Ek het opgegee om van hulle te kry, het toe 'n paar bricks Blaser ammo gekoop, sien Safari het vir R99/50 e khet R1450 vir 500 betaal![]()
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Dankie. Ek maak so.
-
jager
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Tue Sep 21, 2021 3:58 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Ek soek die rooi pakkie ja. LR is Long Rifle. Sien nou dit kon misleidend wees. Maar ja, Kloppers hier het niks oor nie.jager wrote: Tue Feb 04, 2025 1:04 pm Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Hoe skiet die Standards?
-
jager
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Tue Sep 21, 2021 3:58 pm
Re: Gesoek: 22 LR SK Match
Ek kan eerlikwaar nie die verskil sien nie. Albei skiet basies 1 growwe gat op 50m. Dalk sal die match beter wees op langer afstande. (Uit 'n basis model CZ 457)Martiens Bekker wrote: Tue Feb 04, 2025 1:54 pmEk soek die rooi pakkie ja. LR is Long Rifle. Sien nou dit kon misleidend wees. Maar ja, Kloppers hier het niks oor nie.jager wrote: Tue Feb 04, 2025 1:04 pm Saterdag oggend (1 Feb) Het Kloppers in George 5 pakkies oorgehad. Ek het toe maar 2 bricks SK Standard gekoop.
Korreksie: Ek lees nou eers behoorlik. Ek sien jou soek LR Match. Hulle het die gewone Match (die rooi pakkie) gehad. En ook maar net 5
Hoe skiet die Standards?
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Gesoek: 22 SK Match Rooi pakkie
Martiens hoeveel soek jy?Martiens Bekker wrote: Mon Feb 03, 2025 4:03 pm Dagse manne
Weet enige iemand waar daar van hulle te koop is? Verkieslik meer as een pakkie. Wil paar 'bricks' koop.
Dankie