Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Is daar iemand wat kennis het van die SportCo enkelskoot aksie .
Op hom is 7.62 aangedui. neem aan dit was gebruik vir Bisley skiet.
Het ook 'n passtuk wat vooraan pas met skroefdraad weerskante, eenkant skroef in die aksie in en die loop word aan die anderkant insgeskroef.
Wat sal die waarde van die aksie wees?
Is dit net so goed as die RSA skyfskiet aksie?
waar sal mens 'n kolf kry waarin dit pas
Het oorweeg om dit vir 260 Rem te gebruik maar die kolf is 'n probleem.
help 'n bietjie asb.
Frik

Karasberge Namibi
-
Danie Lombard .243
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Hallo Frik
Sport Co is 'n bakgat geweer. Baie akkuraat. Dit is die Auzies se plank geweer. Die Auzies (Australie) maak sommer oulike skiet goed. Dink net aan die(spelling?) Madco/Mudco lope wat van down under af kom.
Vriend van my het 'n Sport Co in 7,62 Daai roer gooi mooi. Jy vra of die aksie so goed is soos 'n RSA ? Is daar enige iets wat kan kers vas hou met 'n RSA? Ek glo nie. Maar soos jy sekerlik weet is 'n aksie so goed soos die drywer en die ladings in die geweer.
Sover ek van my vriend vertsaan is hy baie gelukkig met sy Sport Co.
Danie

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Frik
Frank de Haas in sy boek Bolt Action Rifles het nogal baie te se oor die Sportco Ek het nie nou opgelees nie maar ek dink sy enigste kritiek was oor die veiligheidsknip.(WIe gebruik dit in elk geval Mens loop mos nie met een in die kamer nie)
Soos Danie se, dit is die Wallabies se plankgeweer en enige iets wat jy met n RSA aksie kan doen , kan jy met die Sportco doen.
Frikkie

Cradock
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Ek sal nou nie my kop op 'n blok sit nie, maar sov?r ek verstaan is die RSA op die Sportco gebasseer. Die snellers is blykbaar ook oor en weer aanpasbaar.
Wat sou die doel van die passtuk wees tussen loop en aksie?
P

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Praat julle van die Omark Mod 44?
http://en.wikipedia.org/wiki/Omark_Model_44
http://www.sportco.org.au/gallery2/omark-44-1967.jpg
Mooiloop!
Hein

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Indien dit wel die roer is wat jy die link van opgesit het Hein lyk dit na n baie sterk aksie as ek na daai 3x lugs kyk wat so mooi 120grade uit mekaar sit by die bolt face!!!
Ek hoop netnie hy praat ook so tee soos die Aussies doen nie....

Groetnis
Ek hoop netnie hy praat ook so tee soos die Aussies doen nie....
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Ja, dit lyk na 'n bitter sterk aksie. MAAR sy extractor is maar klein as jy dit met die RSA sin vergelyk...SJ wrote: Indien dit wel die roer is wat jy die link van opgesit het Hein lyk dit na n baie sterk aksie as ek na daai 3x lugs kyk wat so mooi 120grade uit mekaar sit by die bolt face!!!
Ek hoop netnie hy praat ook so tee soos die Aussies doen nie....![]()
![]()
![]()
Groetnis
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Ek sien ek sien
Groetnis
Groetnis
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
Heel toevallig!
Net die afgelope naweek het 'n oom van Kuruman hier by ons kom Bisley skiet met 'n Sportco - hy het die geweer in 1991 gekoop - die jaar toe hy ophou bisley skiet het! Wel, ou toppie met Ausie geweer - sy skote het gesit waar dit saakmaak - hy het met 'n eentonige reelmaat die 5'e getref met 'n paar 4'e op 600m.
Ek dink die Sportco kan sy skoene volstaan.
Groete.
Sondaug

Last edited by Guest on Wed Sep 14, 2011 10:10 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sportco enkelskoot 7.62 aksie met passtuk
mmmmmmmm Nice!! 
Groetnis
Groetnis