Goeie more,
Het gisteraand in die kas gekrap vir iets en op n botteltjie HBN afgekom wat ek hele paar jaar terug by iemand op die forum gekoop het maar nooit regtig gebruik het nie. So wil net vir interesantheids halwe uitvind of daar nog baie is wat moly coat of HBN gebruik en wat is die voordele/nadele?
Groete
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
