Goeienaand,
'n Vriend van my is besig met 'n 7x57 "tweeling" projek. Hy het twee enerse Mausers waarvan een 'n 24" loop het, en die ander een se loop is afgesny
op 19.7" (redes onbekend, maar loop nog in baie goeie toestand).
Hy wil graag weet wat is die maksimum veilige spoed wat hy uit beide die gewere sal kan kry en het die volgende inligting verskaf:
Hodgdon H4350 kruit
CCI200 slagdoppe
PMP doppe
1:8.66 twist
H2O volume: 58.16gr
Hy wil graag Norma Oryx koeëls gebruik in 156gr of 170gr.
Kan iemand dalk raadgee, asb? Laat weet maar as daar nog inligting nodig is.
Dankie byvoorbaat.
7x57 Inligting asb
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
7x57 Inligting asb
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 7x57 Inligting asb
Paul, ek kan jou nie help met QL data nie, maar het self n 7x57 FN met n 23,75” loop en n Brno Mod 21 met n 20,75” loop. Die FN skiet n 160 gr NP teen 2650 fps en die Brno n 175gr Stewart Hi Performer teen 2400 fps, beide met S365.
As beide sy aksies groot ring Mausers is kan hy veilig draai by 58k PSI. Die taps van die dop mag moontlik daarna die oopmaak van die grendel styf maak.
As beide sy aksies groot ring Mausers is kan hy veilig draai by 58k PSI. Die taps van die dop mag moontlik daarna die oopmaak van die grendel styf maak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7x57 Inligting asb
Ek sou die 156gr Oryx kies om 'n platter trajek te verkry. Dit sal so 2700vps uit die 24 duim en 2600vps uit die 19,7duim loop kan gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: 7x57 Inligting asb
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer.
Geseënde dag vir julle.
Geseënde dag vir julle.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
