Hi Manne
Ek is opsoek na 458 lott doppe en dies om n vriend te help.
Hy het die geweer al n jaar maar het hom bitter min geskiet agv die skaarsheid van komponente/ammo.
Weet iemand dalk van iets ?
Groete
Cobus
nul7twee0183704
458 lott herlaai komponente
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 458 lott herlaai komponente
Hi Cobus, soos genoem ek het 458 win dies, laatweet of dit sal werk op die lott.
Groete
Groete
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 458 lott herlaai komponente
Die 458win dies sal nie werk nie. Die lott se doppe sal nie heeltemal tot onder size nie en die doppe kan dan na n paar herlaai sessies so uitsit dat hulle nie meer wil kamer nie. As jy dan eers daar is, dan is dit selfs moeilik om hulle weer trug te druk met die regte lott die.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 458 lott herlaai komponente
Dankie Andre, as iemand 458 win dies kort ek het n stel.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 458 lott herlaai komponente
Doppe het ek onlangs gesien besikabbar by Wildman moet net nie skrik vir die prys nie.
