Groot geweer kluis

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
tdb
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Oct 03, 2018 11:53 am

Groot geweer kluis

Post by tdb »

Ek is opsoek na 'n groot geweerkluis vir 7+ gewere met rakke. Het tans 3 aparte kluise maar gaan binnekort trek en wil eerder 'n groter kluis aanskaf.

Groete
Tobie
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Groot geweer kluis

Post by alecjohnson »

Rebel rifle safes, hulle maak wat jy soek, laas wat ek gekoop het was hulle baie billik.
Post Reply