Opsoek na n 2de handse howa 308/3006 vir n projek as iemand dalk weet van een wat nuwe huis soek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa 308/3006
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Howa 308/3006
More,hier is n dame en haar man wat altwee hulle howa 308's verkoop, die wapens is in Nelspruit.

