Hi ouens
Op soek na n "dieset" of n full sizer vir n 6.5 x55 ackley
Het geweer al drie jaar en ek brand om haar te skiet.
Verwysings sal waardeer word.
Groete Cutter
6.5x55 ackl 'dieset'
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Nee man! 3 jaar sal my die mure uit dryf.
Spaar jouself tyd moeite en frustrasie. Laat maak 'n stel by Jurgens Nezar (Nezar Engineering op Facebook) top klas produk op CNC masjiene gemaak. Sal hulle klas as Custom Dies en in daai geval is R5000 baie geld maar nie "duur" vir iets in daai klas nie... Kyk maar wat kos 'n top end Redding stel vir 'n skaars kaliber.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Spaar jouself tyd moeite en frustrasie. Laat maak 'n stel by Jurgens Nezar (Nezar Engineering op Facebook) top klas produk op CNC masjiene gemaak. Sal hulle klas as Custom Dies en in daai geval is R5000 baie geld maar nie "duur" vir iets in daai klas nie... Kyk maar wat kos 'n top end Redding stel vir 'n skaars kaliber.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Last edited by SakoTrippel2 on Fri May 31, 2024 2:38 am, edited 1 time in total.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Ek het my 243 na AI verander en kan nog steeds my 243 Lee Collet Neck Sizing Die gebruik. Vir die eerste paar gebruike van die doppe gaan jy nie nodig hê om die skouers terug te druk nie. Kyk of dit nie dalk gaan werk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Ek het my eerste loop 6.5x55 ai met 100 lapua doppe en lee collet die geskiet. Koop toe duur redding dies en het hulle nog net een keer gebruik toe ek my ou doppe in die nuwe loop wou skiet.
DD
DD
-
Cutter
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue May 21, 2024 10:27 pm
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Hi DD
JY SAL NIE DIE REDDING DIES VERKOOP NIE?
GROETE
JY SAL NIE DIE REDDING DIES VERKOOP NIE?
GROETE
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Kontak dalk vir Hannes van Advanced Gunsmithing in Potch. Hy gaan ook nou AI dies begin maak
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 ackl 'dieset'
Daar gaan n tyd kom dat ek my doppe sal moet fullsize.
DD
DD
