Perfekte 100m groeperings

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Perfekte 100m groeperings

Post by Lategan1 »

Ek deel graag, my onderneming is vertroulik en anoniem, geen pm’s asb. ++>:

My >75-jarige vriend, ‘n mede-Jaracaller en herlaaier, het hierdie week volgens my die perfekte groepering behaal.

Info: .243 tradisionele jaggeweer, 26” loop(after market),
87gr V-max @ 3040vps. (Ingevoerde kruit), Lapua doppe, 100m.

My beskeie mening is dat hierdie forum skuts stimuleer om te droom na die perfekte, party is net meer bevoeg om dit te bereik.

Uitsonderlik, baie geluk.

Beste.
B46DD3FE-7571-4478-BDAB-F666E88CB862.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Lategan1 on Sat Jun 08, 2024 8:44 pm, edited 5 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by joe rocket »

Baie geluk baie mooi geskiet. Ek is seker skoot 4 en 5 sal ook daar geval het.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Francoisv »

Mooi geskiet.

Shoot straight

Francois Vogel
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Gideon@1 »

Well done!!!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Wouter Roets »

joe rocket wrote: Fri May 13, 2022 1:47 pm Baie geluk baie mooi geskiet. Ek is seker skoot 4 en 5 sal ook daar geval het.


Skoot 4 dalk, maar verseker nie skoot 5 nie! Murphy sal dit geensins toelaat nie!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Lategan1 »

Kyk, van sy ander 3-skoot groepe met die roer staan nie ver agter die ene nie, maar Murphy het sy eie wette met 5-groepe, dit is so ;D

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dirk777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Dirk777 »

WOWZER, as ek eendag groot is sal ek graag so wil skiet. Baie geluk.
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Arnold »

Hierdie is baie mooi!

In die selfde asem kan mens ook sê dat hierdie nie die potensiaal van die skut, geweer en lading kombinasie verteenwoordig nie. Om hierdie regtig statisties noemenswaardig te maak moet daar meer skote as 3 wees en vyf groeperings van 5 skote is inderdaad 'n baie beter refleksie.

Soos genoem droom baie egter oor sulke groeperings en hierdie is definitief iets waaroor mens kan brag by die vuur ;D
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by joe rocket »

Wouter Roets wrote: Mon May 16, 2022 8:23 am
joe rocket wrote: Fri May 13, 2022 1:47 pm Baie geluk baie mooi geskiet. Ek is seker skoot 4 en 5 sal ook daar geval het.


Skoot 4 dalk, maar verseker nie skoot 5 nie! Murphy sal dit geensins toelaat nie!

Waarheid hiers n gtoepie van 5 skote met my pel se 308 10 skote en lading ontwikkeling is klaar jammer vir Daai 5 de skoot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Lategan1 »

Partykeer val dinge reg, my 2de keer met hierdie geweer.

Verlede Saterdag 3-skoot groep op 100m geskiet. Het my bestaande lading/TPL bietjie geskaaf. Die OCD ding.
IMG_2816.jpeg


Die afgelope Saterdag 4-skoot op 200m.
IMG_2823.jpeg
.243 Sako M491,
24 3/4” Shilen “match barrel” 1:12 gedoen deur Jarret VSA
65gr Berger Target Web BR platbasis @ 3426fps
Varget
Lapua doppe, nekke @ .0095”
Kamer se nek .262”

IMG_2813.jpeg
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by Klein Chris »

Mooi gegooi
Skiet bly maar lekker
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Perfekte 3-skoot groepering behaal.

Post by win270 »

Gaan kry nou die biltong op die Karoo-vlaktes!! Baie goeie groepering. Geluk!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Lategan1 »

Dankie manne.

Ek het die oorspronklike opskrif gewysig.

PLAAS JOU DROOM 100m 3-skoot GROEPE MET JOU ROER HIER.

Al is dit nie eengat of snyers nie. Alles is relatief tot kaliber en knaldempers ens.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Tue Jun 04, 2024 6:10 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Koos Barnard »

Een van myne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Maartin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Maartin »

Howa .270win. 130gr pmp 100m 3 skote.
20190516_145311.jpg
Sent from my SM-S911B using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Everything seems impossible, until it is done.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by JAGTERSREG-JRM »

Hierdie was vir my baie verstommend!!!

Die roer het vars by my aangekom en het vir die eerste keer die kaliber gelaai, eerste rondtes was helemal te stadig en is huiswaarts om weer te probeer......Die 1700fps het nie vir my gewerk nie. Data was ma min en dis nog voor ek van QL geweet het. Bietjie hier en daar en besluit toe om maar stelsel matig op te gaan.

Ek het die Marlin SBL 45/70 n stukkie glas opgesit van 3-9 net om die ladings te doen.

Het die 45gr lading geskiet 3 skote en was lekker woedend omdat ek nie gat 2 en 3 sien nie (was heel verbaas toe ek voor kom)
Skiet toe die 48gr lading en sidaar die perfekte groepering van 3 (10.72mm buitemate) en sommer n lekker spoed van 2020fps met n 300gr Peregrine Hog

Ek jag nou al byna 5 jaar met die resep en moet se die vertroue is so hoog met elke skoot dat die bokke sommer self omval ;D ;D ;D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Armand Steenkamp »

Koos Barnard wrote: Mon Jun 03, 2024 8:40 pm Een van myne
Mag n man brag met n geweer wat n man verkoop het?? ;) :laugh:
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Lategan1 »

Armand Steenkamp wrote: Thu Jun 06, 2024 5:20 pm
Koos Barnard wrote: Mon Jun 03, 2024 8:40 pm Een van myne
Mag n man brag met n geweer wat n man verkoop het?? ;) :laugh:

:laugh:
Solank hy dit kan handhaaf met die ander wapens!

Kom Armand, ons wag vir joune.

Lekker om die warm oomblik van skuts se suksesse se foto’s hier te sien. Hoop daar kom nog.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Bismarck 1941
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 51
Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Bismarck 1941 »

Goeie dag Lede, Hier is seker een van my beste groepe tot dusver, let wel die linkerste 3 skote & die regterste 3 skote is 2 verskillende "bullets" wat gebruik was op eerste lading ontwikkeling probeerslag op beide "bullets",.Ek het nog nie verder gegaan met die lading ontwikkeling nie.

Howa 26 duim 308 Win Stock-Standard Rubber kolf & all ;D .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Bismarck 1941 on Fri Jun 07, 2024 7:12 am, edited 2 times in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Arnold »

Die mees onlangste en almal is 5 skote

230gr Atip - 300WM
230gr Atip 79gr Retumbo.jpg
87gr V-Max - 243Win
243Win 87gr seating depth 44.9gr S365 Lapua brass 40.jpg
73gr ELD-M - 223 Rem
WhatsApp Image 2023-07-19 at 10.28.20.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Arnold on Fri Jun 07, 2024 7:07 am, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Arnold »

156gr Berger - 260 AI
shared_image.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Forester »

375H&H 300gr VRG3 teen omtrent 2520fps met VV N540
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Capt. Yoda »

Lekker plathond daai Wynand, waar het jy hom gejag?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Forester »

Capt. Yoda wrote: Fri Jun 07, 2024 2:48 pm Lekker plathond daai Wynand, waar het jy hom gejag?
Dankie Kaptein! Dit was een van die groepe wat ek geskiet het terwyl ek voorbrei het vir hierdie jag. Dit was naby Komatiepoort gewees...
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2946
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Perfekte 100m 3-skoot groeperings

Post by Lategan1 »

Forester wrote: Fri Jun 07, 2024 3:19 pm
Capt. Yoda wrote: Fri Jun 07, 2024 2:48 pm Lekker plathond daai Wynand, waar het jy hom gejag?
Dankie Kaptein! Dit was een van die groepe wat ek geskiet het terwyl ek voorbrei het vir hierdie jag. Dit was naby Komatiepoort gewees...
Baie netjies, met of sonder knaldemper?

Skoot op plathond - nooit geweet daar is so honderas nie :) - daar waar hy presies moes wees? Vertel so knertsie meer!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply