Goeie dag alle lede
Ek van die Paarl ( Wes Kaap ) baie lief vir jag en alles wat daarmee gepaart gaan. Jag geweer op die oomblik is Winchester 270 model 70. Sien uit om deel te vorm van die groep.
Lekker dag
Nuwe lid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe lid
Welkom.
Ek glo jy gaan gaan sommer lekker saam kuier.
Groete uit Noorder Paarl.
Ek glo jy gaan gaan sommer lekker saam kuier.
Groete uit Noorder Paarl.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Nuwe lid
Goeie naand
Welkom!
Ai-ja-jai, nog 'n Model 70. Dit bly my gunsteling jaggeweer.
Geniet die forum.
Vrede daar
Welkom!
Ai-ja-jai, nog 'n Model 70. Dit bly my gunsteling jaggeweer.
Geniet die forum.
Vrede daar