Remington 700 LA Kolf

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Remington 700 LA Kolf

Post by Mellies »

Dagsê menere.

Ek is opsoek na n kolf vir Rem 700 BDL LA asb?

Kan n gewone kolf wees wat nie verstel nie vir sporterloop, maar ek kan seker die loop laat wrap as dit moet.

HS Precision, B&C...

As iemand dalk iets het wat rondlê.

Baie dankie.

Met n vleisie...
Post Reply