More manne,
Het die week my seuntjie se 243 se lisensie gekry.
Nou vat ek sommer ‘n kans.
Ek is op soek na die volgende as iemand dalk iets het wat rond lê en wil verkoop.
Matryse
95gr SST of 85gr Interbond punte (of enige ander bonded punte, lyk nie of hulle meer die 6mm interbonds maak nie)
Hogdon H4350 kruit
Lee hand nek skiller
Groete
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk
243 Herlaai Komponente
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: 243 Herlaai Komponente
Vir plaaslike bonded punte kyk na die Claws en moontlik Quest en Safari Dink APM maak gewone lood kern punte
Skiet bly maar lekker
