More ouens - dankie vir die aanvaarding op hierdie forum. Oor jare heen het my Google soektogte my al verskeie kere na hierdie forum gelei waar ek dan antwoorde gekry het op my vrae.
Nou is hierdie roofkyker uiteindelik amptelik :-)
My naam is Nati - maar ek werk met die username NitroCrazy want ek is ernstig verslaaf aan enige iets wat skiet.
Sien uit om op hierdie forum te leer.
Roofkyker word wettig
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Roofkyker word wettig
Welkom,
Betaal net agterstallige uitstaande gelde. LOL.
Betaal net agterstallige uitstaande gelde. LOL.