Hello
As iemand dalk weet of daar nog so spesifieke geweer beskikbaar is by enige handelaar sal ek dit opreg waardeer as jul my kan inlig asb.
Ek weet die 85 is gediscontinue maar sekerlik moet daar iewers so roer nog beskikbaar wees
Dankie en mooi dag
Sako 85 Grizzly 9.3x62 gesoek
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am