Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeienaand.
Ek is op soek na die bogenoemde.
Van yster gemaak.
2 stelle (maw 4 mounts)
Beide stelle laag. (nie medium nie)
Die teleskoop moet van bo af vasskroef sodat ek hom kan 'lap'.
Die teleskoop buisdiktes is beide 30mm.
Dankie
Carl
Oagt3vyf5sewe29O8