Watter gr koeels vir plankgeweer
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Ek gooi 44.5gr vir so 2830fps in my 26" loop maar my geweer het n lang vryboor ook so hang af en watse lot S335 jy het so beteken nie noodwendig dit gaan te warm lading wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Die bandwydte van 'n 1/2 node is gewoonlik nouer van aard, so met temperatuur wisseling kan jy makliker uitbeweeg en dan vind dat die groepe oopmaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Ek wonder hoeveel mense skiet eerder op die laer node om druk risikos te vermy?
Meeste mense vir wie ek vra skiet rondom 2800 ek vermoed baie van hulle gebruik nie Quickload nie.
Nog iets waaroor ek wonder is die Loaddata van Nosler op 150 tot 155 g punte.
Hulle het 9 poeiers getoets en hier di die akkuraatse ladings se spoed van elke poeier.
2544,2579,2842,2863,2600,2645,2777,2728,2771
Waar pas OBT dan hier in?
Alles getoets met een loop lengte.
Hulle noem niks van nodes hulle se wel dat 2645 die mees akkuraatste poeier was.
Ek sal graag julle opmerkings wil hoor.

JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Sal graag wil weet waar jy die data vandaan kry en dit self bestudeer.
Ek het self voorheen met die 155CC geskiet. Met ń 29.5" loop was my ladings altyd 2936 gemiddeld. Goeie groepering en ES/SD en was nog supersonies op 900m.
Het opgehou om hulle te gebruik want mens het so 40% meer wind verstelling nodig op lang afstand as met die berger 155gr koeëls.
Ek het self voorheen met die 155CC geskiet. Met ń 29.5" loop was my ladings altyd 2936 gemiddeld. Goeie groepering en ES/SD en was nog supersonies op 900m.
Het opgehou om hulle te gebruik want mens het so 40% meer wind verstelling nodig op lang afstand as met die berger 155gr koeëls.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Het vir jou om gestuur.
Die data is op Nosler se site.
Die data is op Nosler se site.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
OBT formule gee looptyd in milisekondes en is dus nie 'n veranderlike vir 'n gegewe looplengte nie.
Die looptyd word bepaal deur koeëlgewig, geweer afmetings en brandspoed van die dryfmiddel. Hier is dus veranderlikes ter sprake.
Die termochemiese eienskappe van die dryfmiddel bepaal grootliks hoe vinnig die koeël versnel en hoe lank dit vat om die loop te verlaat. Aanvanklik is die druk hoog en verlaag soos die koeël in die loop afbeweeg.
Ek gaan na Somchem dryfmiddels verwys en met QL die berekenings doen vir node 6, 'n 24 duim loop 30-06 met 180gr Hornady SP. OBT looptyd 1.308ms
1. S335 Dopvulling 80% Druk 49K psi Spoed 2515vps
2. S355 Dopvulling 90% Druk 48K psi Spoed 2589vps
3. S365 Dopvulling 97% Druk 45K psi Spoed 2647vps
4. S385 Dopvulling 100% Druk 47K psi Spoed 2604vps
Uit bogenoemde kan ons nou aflei dat S365 die beste sal presteer met die hoogste spoed en 'n goeie dopvulling wat akkuraatheid bevorder.
S335 versnel aanvanklik baie vinnig, (Pmax by 43mm in die loop af) maar die druk neem dan vinnig af en spoedtoename verlaag dus vinnig en slegs 2515vps word bereik. Daarenteen is S365 se ontbranding stadiger (Pmax by 57.3mm) , maar die druk word beter onderhou om die hoër spoed te kry.
Die looptyd word bepaal deur koeëlgewig, geweer afmetings en brandspoed van die dryfmiddel. Hier is dus veranderlikes ter sprake.
Die termochemiese eienskappe van die dryfmiddel bepaal grootliks hoe vinnig die koeël versnel en hoe lank dit vat om die loop te verlaat. Aanvanklik is die druk hoog en verlaag soos die koeël in die loop afbeweeg.
Ek gaan na Somchem dryfmiddels verwys en met QL die berekenings doen vir node 6, 'n 24 duim loop 30-06 met 180gr Hornady SP. OBT looptyd 1.308ms
1. S335 Dopvulling 80% Druk 49K psi Spoed 2515vps
2. S355 Dopvulling 90% Druk 48K psi Spoed 2589vps
3. S365 Dopvulling 97% Druk 45K psi Spoed 2647vps
4. S385 Dopvulling 100% Druk 47K psi Spoed 2604vps
Uit bogenoemde kan ons nou aflei dat S365 die beste sal presteer met die hoogste spoed en 'n goeie dopvulling wat akkuraatheid bevorder.
S335 versnel aanvanklik baie vinnig, (Pmax by 43mm in die loop af) maar die druk neem dan vinnig af en spoedtoename verlaag dus vinnig en slegs 2515vps word bereik. Daarenteen is S365 se ontbranding stadiger (Pmax by 57.3mm) , maar die druk word beter onderhou om die hoër spoed te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
So ten spyte van die verskil in spoed by die kroon bly die looptyd steeds dieselfde(1.308ms) a.g.v die variasie binne in die loop.
Dankie vir die verduideliking.
Nou maak dit sin.
Dankie vir die verduideliking.
Nou maak dit sin.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Skuus, ek is bitter dom!!
Wat is ‘n Plank geweer???
Wat is ‘n Plank geweer???
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Enkelskoot 308 musgrave.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Nee, nie die variasies in die loop nie, maar die brandwyse van die dryfmiddel wat die druk veroorsaak.30-06 wrote: Mon Apr 03, 2023 11:43 am So ten spyte van die verskil in spoed by die kroon bly die looptyd steeds dieselfde(1.308ms) a.g.v die variasie binne in die loop.
Dankie vir die verduideliking.
Nou maak dit sin.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
More manne. Ek probeer vir Cassie n pm stuur maar dit le in outbox. Wil nie deurgaan. Wat sal rede wees.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Topcat.
Watter spoed kry jy met die 42g lading en hoe lank is jou loop?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Topcat was 2 jaar laas opi forum gewees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Dankie, ek aanvaar hy sal nie antwoord nie.
Sal graag met Cassie wil kontak maak. Lyk my hy is van die min manne wat op die laer node node 5 laai.
Sal graag met Cassie wil kontak maak. Lyk my hy is van die min manne wat op die laer node node 5 laai.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
My CC is nou op het 155 eldm's gekry.tripodmvr wrote: Sun Apr 02, 2023 11:13 am Ek het die laste twee stelle se gemiddeld van 2736vps gevat vir kalibrasie. Dit dui daarop dat jy met 42,5gr by die halfnode tussen nodes 4 en 5 is.
Node 5 = 40,8gr vir 2644vps
Node 4 = 44,5gr vir 2840vps. Druk bereken as 60K psi (Maks = 62K psi)
Node 4 is wat die meeste Bisley skuts voor mik en jy sal dit versigtig moet benader om die spoed reg te kry. Daardie lope is gewoonlik 28-32 duim in lengte. My ladings aangetoon is goeie riglyne, maar druk neem nie altyd reglynig toe nie. Ek sou 44 en 44,5gr laai en kyk wat maak die spoed en groepe.
As ek probeer om hulle teen dieselfde spoed te laai sal ek weer op die halfnode tussen 4 en 5 uitkom. Of sal hulle node n ander spoed benodig.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Ek sou afgaan na 43gr en dan stadig oplaai. QL wys 2837vps op die 1/2 node met 44gr. Druk het hoër bereken met 44,5gr en moontlik weens die koeëlvorm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Help asb ek verstaan nie nou nie.
Ek het 42,5g geskiet op die CC en dit was op die half node.
Node 4 was reeds te warm met die CC's.
Druk begin wys by 43.
Ek wil nou eldm's skiet maar kan nie by 43 begin nie want druk begin al daar wys.
2736 was op die halfnode met die vorige kombinasie. nou wys die halfnode op 2837 met 44g.
Moet eerder dan nie eerder afkom na node 5(dit was egter by 2644 met die vorige berekening)
Ek besef dis n nuwe berekening maar hoekom sal die halfnode(tussen 4 e 5) nou so hoog wees?
Waar sal node 5 dan le my kombinasie hou nie van die hoer spoed.
Ek het 42,5g geskiet op die CC en dit was op die half node.
Node 4 was reeds te warm met die CC's.
Druk begin wys by 43.
Ek wil nou eldm's skiet maar kan nie by 43 begin nie want druk begin al daar wys.
2736 was op die halfnode met die vorige kombinasie. nou wys die halfnode op 2837 met 44g.
Moet eerder dan nie eerder afkom na node 5(dit was egter by 2644 met die vorige berekening)
Ek besef dis n nuwe berekening maar hoekom sal die halfnode(tussen 4 e 5) nou so hoog wees?
Waar sal node 5 dan le my kombinasie hou nie van die hoer spoed.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Ek het 'n ou berekening van jou gekry en aanvaar as korrek. Help my asb. dan reg.
Gee jou geweerdata en spoed waarteen jy akkuraat geskiet het met die 155CC's dan kyk ek weer.
Gee jou geweerdata en spoed waarteen jy akkuraat geskiet het met die 155CC's dan kyk ek weer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
My glips met die ou data.
42,1gr en 2732vps by halfnode met 155ELDM. Kyk hoe dit maak en dan kan ons aanpas. Ek het TPL op 71mm gehou.
42,1gr en 2732vps by halfnode met 155ELDM. Kyk hoe dit maak en dan kan ons aanpas. Ek het TPL op 71mm gehou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Dankie dit klink reg en maak meer sin.
Sal hom toetsen laat weet.
Sal hom toetsen laat weet.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Goeie more.
Is daar nog manne wat die 155 Eldm in hulle planke skiet en wat maak julle die TPL.
Hoe sensitief is hy vir jump ek dink myne is dalk bietjie te veel.
Omdat die punte se vorm verskil is my jump op die Eldm heelwat meer as op die CC vir dieselfde TPL
Is daar nog manne wat die 155 Eldm in hulle planke skiet en wat maak julle die TPL.
Hoe sensitief is hy vir jump ek dink myne is dalk bietjie te veel.
Omdat die punte se vorm verskil is my jump op die Eldm heelwat meer as op die CC vir dieselfde TPL
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Is die ammunisie met die korter TPL akkuraat? Indien wel, hoekom verander?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Nee dis juis my probleem.
Die korter TPL groep nie soos wat ek verwag nie.
Die korter TPL groep nie soos wat ek verwag nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Ons het 'n jaar laas oor jou geweer gesels. Het jy dalk weer spoed en lading getoets. As jy nuwe inligting het kan ons weer daarna kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Watter gr koeels vir plankgeweer
Loop 630mm
Lapua doppe kapasiteit 56.2g
155 Eldm
TPL71mm.
42.1g 335
Spoed labradar X
2705,2714,2706,2728,2718,2701
Ek dink die node was hier by 2735.
spoed is baie konstant maar groepe nie so mooi.
my ladder het ook gewys hier rondom 42 lyk nie sleg nie, dis heokom ek nou na TPL wil kyk.
Die ander punte wat geod gedoen het was so 0,5 mm nader aan lands.
Dit gaan egter my spoed nog afbring.
Moet ek eers die TPL hou en net spoed met so 25 probeer lig?