Kort loop 338 win
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Kort loop 338 win
Is hier iemand wat n howa 338 win mag skiet, ek het vandag een gekoop en die loop lyk vir my te lank, ek sien ruger se guide gun kom uit met n 20 duim loop. Het iemand dalk so een wat hulle skiet? Sal graag wil hoor hoe hy perform en muzzle blast met die kort loop
Te veel gunne en te min geld
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Kort loop 338 win
Ek het n Howa 338wm met n 24" loop. Vir my hanteer hy baie lekker net soos hy is. Ek dink as jy sy loop gaan korter maak en nie ook die lading minder maak nie gaan hy bietjie van moeilike perd wees om te hanteer. Die 338wm is juis nie een van die kalibers wat baie sag op jou skouer is nie. Jy sal dan dalk n MB of iets soos n shorty knaldemper moet opsit.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kort loop 338 win
My Howa is ook 24"....so dink dit is maar hoe hulle gebore was.
N 22" loop kan moontlik lekker wees, en dink optimale kruit opsies gaan dalk al minder raak hoe korter jy gaan.....veral nou se tyd.
Een van die lekker met n 338wm is sy spoed en jy kan dit so bietjie stadiger of vinniger toor met beskikbare kruit keuse. As ek reg ontdou kon ek bv. n 225gr so teen n matige 2720fps (dalk selfs minder) of taamlik oor 2800 fps jaag. Anderkant die groot water praat manne van amper 3000fps met n 225gr maar was nog nie sooo waaghalsig nie.
Persoonlik sou ek hom nie op 20" sny nie, oor jy dan baie van sy voordele verloor.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Kort loop 338 win
Ek het nie n vinnige roer nodig nie, ek wil eintlik nie oor 2700fps skiet nie, vleisskade, bullet failure ens. N 250 gr punt teen 2400 fps of n 225gr teen 2600-2700 fps sal mooi werk vir wat ek wil doen
Te veel gunne en te min geld
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kort loop 338 win
Vleis skade met bv. 225 gr Accubond of 210gr Scirocco teen 2800 fps, is nie so woes nie....selfs nie op n klein varkie wat 75m gestaan het nie. As jy bang is vir vleis skade dan is n mono dalk beter.
My 20" 30-06 met bv. 165gr Federal Fusions teen 2700fps maak maar die selde vleis skade.
Die 2600fps is meer n 250gr se spoed.
IMR4350, N160, N165, ens. sal jou waarskynlik naby 2700fps gee met n 225gr, by node5
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
My 20" 30-06 met bv. 165gr Federal Fusions teen 2700fps maak maar die selde vleis skade.
Die 2600fps is meer n 250gr se spoed.
IMR4350, N160, N165, ens. sal jou waarskynlik naby 2700fps gee met n 225gr, by node5
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Kort loop 338 win
20 duim is 'n baie lekker lengte en jy sal hom kan maak werk met beskikbare poeiers en koeels.
Hy gaan hard blaf maar jy gaan 'n lekker handige geweer hê.
Ek is 'n voorstaander van kort lope en sien nie dat jy ontbrandingsprobleme gaan hê met iets soos S365 nie
Hy gaan hard blaf maar jy gaan 'n lekker handige geweer hê.
Ek is 'n voorstaander van kort lope en sien nie dat jy ontbrandingsprobleme gaan hê met iets soos S365 nie
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Kort loop 338 win
Dit gaan maar n bos gun wees, 250 gr koele ,n 20 duim loop en n silencer so glo die silencer sal die ergste blaf uithaal
Te veel gunne en te min geld
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kort loop 338 win
N suppressor help taamlik....party manne is wel bietjie meer recoil sensetief, en dit het niks te maak met hoe groot en tuff jy is nie.
So as hy jou ongemaklik maak dan kan jy goed doen soos swaarder kolf, magnum recoil pad, recoil arrestor agter in die kolf, suppressor met break, ens.
My 1/4c is dat jou scope lekker eye relief sal moet he....so 4"+ behoort die ding te doen.
Net terloops, jy behoort bietjie korter (laer BC) 300gr pitte te kan skiet met hom.
Ns. Die recoil pad wat 'Bacfire' in die VSA begin maak het lyk nogal interesant , as ek kyk na hulle toetse met hom.
https://backfirestore.com/product/backstop/
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
So as hy jou ongemaklik maak dan kan jy goed doen soos swaarder kolf, magnum recoil pad, recoil arrestor agter in die kolf, suppressor met break, ens.
My 1/4c is dat jou scope lekker eye relief sal moet he....so 4"+ behoort die ding te doen.
Net terloops, jy behoort bietjie korter (laer BC) 300gr pitte te kan skiet met hom.
Ns. Die recoil pad wat 'Bacfire' in die VSA begin maak het lyk nogal interesant , as ek kyk na hulle toetse met hom.
https://backfirestore.com/product/backstop/
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Kort loop 338 win
Boys
Die van ons wat 20 duim 375 Rugers en 416 Rugers skiet, wat dink julle is fout met ons?
Groetnis
Wouter
Die van ons wat 20 duim 375 Rugers en 416 Rugers skiet, wat dink julle is fout met ons?
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kort loop 338 win
Wouter Roets wrote: Wed Feb 14, 2024 1:53 pm Boys
Die van ons wat 20 duim 375 Rugers en 416 Rugers skiet, wat dink julle is fout met ons?
Groetnis
Wouter
Waar begin n mens
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kort loop 338 win
20 duim met 225gr kan jou op node kry naby 2660vps. Ek het S365 gebruik en 100% ontbranding word voorspel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Kort loop 338 win
Capt. Yoda wrote: Wed Feb 14, 2024 2:07 pmWouter Roets wrote: Wed Feb 14, 2024 1:53 pm Boys
Die van ons wat 20 duim 375 Rugers en 416 Rugers skiet, wat dink julle is fout met ons?
Groetnis
Wouter
Waar begin n mens
Moenie begin nie!
Net dit, ek het nêrens meer geleer of wys geraak oor kortgat gewere as hier op Jaracal nie. Die akkuraatheid van hierdie kortgatte op korter afstande, die gerief is vanselfsprekend, het my verbaas.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Kort loop 338 win
Ek het n 26” duim 338 WM.
Het altyd 225gr Accubond hier by 2850 fps geskiet.
Maar met die 225gr wat ek nou ontwikkel gaan ek hulle hier by 2750 fps skiet vas n allrounder.
Het altyd 225gr Accubond hier by 2850 fps geskiet.
Maar met die 225gr wat ek nou ontwikkel gaan ek hulle hier by 2750 fps skiet vas n allrounder.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Kort loop 338 win
Ander opsie is n 185gr Barnes teen 3000fps
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kort loop 338 win
Jo, slag yster ! .....ek gan nie in daai gat trap nieWouter Roets wrote:Boys
Die van ons wat 20 duim 375 Rugers en 416 Rugers skiet, wat dink julle is fout met ons?
Groetnis
Wouter

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Kort loop 338 win
Ek is nie recoil sensitief nie, en is nie regtig lus vir n n silencer op n bosveld roer nie, maar al hoe meer plase begin dit vereis so ek sal maar een opsit
Te veel gunne en te min geld