Magneto v3 bayonet

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Magneto v3 bayonet

Post by Diesel Dog »

Iemand dalk n v3 bayo te koop myne het n gesplete verhemelte ontwikel. :-[

DD
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Chris (vdB) »

DD as jy nie hier reg kom nie, 247Hunter verkoop die bayonets. Alhoewel ek sien hulle het nie tans voorraad nie, glo ek hulle sal kan bestel.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1839
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Rudi Fischer »

Praat met Fishers Shooters
Ek het so 3 weke terug by hulle n bayonet gekry.

018 632 1293

https://www.fishersshooters.co.za/produ ... and-strap/
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Hansieslim »

Klink of dit 'n algemene kwaal is...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Cbird »

Myne werk baie lekker. Het n bracket gemaak at stel onder my kolf so bayonet sit nie op my loop nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Capt. Yoda »

Cbird wrote: Fri Feb 09, 2024 1:55 pm Myne werk baie lekker. Het n bracket gemaak at stel onder my kolf so bayonet sit nie op my loop nie.

Neef, net arem mense gebruik nog magnetos en labradars man. As jy nie n Garmin het nie kan jy net sowel met n fiets werk toe ry…

Ma soos Rudi se Fishers sal jul help met dit, dit is wel iets wat half algemeen is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by JohanvB »

Hmm, kraak die bayonette vanself, of skiet julle die ding raak.

Nooit probleem gehad met myne nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Capt. Yoda »

JohanvB wrote: Fri Feb 09, 2024 5:28 pm Hmm, kraak die bayonette vanself, of skiet julle die ding raak.

Nooit probleem gehad met myne nie.
Hy vrek net op n kol en gee n error want die een sensor lees nie meer nie en dit gebeur met skoon loop, KD en MB op. Seker ma luck of the draw want ek weet van hul wat nog werk van hul uit gekom het en n paar wat na n paar jare gegroet het. Imo nog die beste waarde vir geld Crony veral as jy hom op jou geweer mount sonder laat hy aan die loop vas is, jyt niks meer nodig nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Arnold »

Daar is twee goed waaroor jy moet sekermaak.

Kyk na die verbindingskabel, n eenvoedige stereo klank kabel.
Dan, maak seker dat die bayonet skoon is en nie carbon aangepak het nie. Ek dink hierdie is dalk een waarvan min mense bewus is wat die funksionaliteit beinvloed.

Daarna sou ek kyk na n nuwe bayonet.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Magneto v3 bayonet

Post by Diesel Dog »

Ek het die bayonet oopgemaak en gevind dat die printed circuit swak kontak het met die sensors .Die drade direk aan die sensors vas gesoldeer nou werk hy maar as jy hom met hand tik dan gee hy n error.Daar is seker nog n swak kontak maar sonder n kring diagram sal ek hom moet uitmekaar breek om verder tekyk.

DDImage

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Post Reply