Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Het jy voorbeelde of slegs die onderdele uitleg? Veer kan jy sekerlik kry vanaf 'n plaaslike winkel en die ander deel kan sekerlik gemasjineer word. Sal jou heelwaarskynlik baie ure se soek spaar.
tripodmvr wrote: Wed Feb 07, 2024 2:04 pm
Tot tyd en wyl jy 'n ander veer kan kry, rek die een wat jy het. Doen dit met my Krico en dit help vir 'n ruk.
Jy laat my wonder oor my Krico. Maar ek dink die probleem is by my ammo, Aguila' s. 2 misfires gekry, maar weer gelaai dan werk dit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Daai missfire is 95° jou veer wat te pap is, my .22lr selfde gedoen en ek by SO geweersmit stuk spring gekry en biedjie langer gemaak as oorsproklike en hy skiet nou enige iets wt voorkom, geen missfires.
[quote=thys308 post_id=895899 time=1707498416 user_id=4575]
Daai missfire is 95° jou veer wat te pap is, my .22lr selfde gedoen en ek by SO geweersmit stuk spring gekry en biedjie langer gemaak as oorsproklike en hy skiet nou enige iets wt voorkom, geen missfires.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
[/quote]
Die teendeel is in die geval wat die probleem veroorsaak het. Die geweer het n lang geskiedenes van misfire en was al by n paar geweer smede
wat al stywer springe gepas het.As die geweer oorgehaal word en die cocking cam die cocking piece terug stoot en die veer span dan buig die stryker rod wat dan die cocking piece teen die linker binne kant van die aksie druk en as gevolg van vrywing die slag pen vertraag.
Ek het die cocking piece en stryker rod nou uit een soliede stuk material gemaak en die defleksie as die veer gespan word is nou baie minder. Die een probleem wat nog aangespreek moet word is die holte op die breech face wat deur dry firing veroorsaak is .As die rant van die dop nie behoorlik ondersteun word nie dan het die slapen nie lekker ambeeld om op te slaan nie.
[quote=Pappabeer post_id=895917 time=1707597482 user_id=5586]
Ek jet n Mauser aksie wat jy kan kry. Bel my more middag, dan kyk ons of dit dieselfde parte as joune vat.