Goeie môre
Ek is op soek na jag tralies, iets soort gelyk aan die “Hunting rig” wat ONCA vervaardig of altans vervaardig het - hulle neem nie meer bestelings nie.
As enige iemand my kan help met met contact wat soort gelyke produk kan voor sien sal ek baie dankbaar wees.
Groete
http://onca4x4.co.za/landcruiser-70-hunting-rigg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Landcruise 79 SC Jag tralies gesoek
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Landcruise 79 SC Jag tralies gesoek
alex maak uistekende jag tralies sy no is 0824982592

