GRS Laminate Kolf Sako 85 Short

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

GRS Laminate Kolf Sako 85 Short

Post by Heinds »

Hallo julle,

Die opskrik se dit als. As jy van een weet se gerus. Ek soek nie die lite weergawe nie. Verkieslik die ou hunter of sporter.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Post Reply