Koelkamer Sleepwa

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Koelkamer Sleepwa

Post by Apie »

Naand Manne

Opsoek na ‘n koelkamer wa vir jag op plekke sonder fasiliteite.

Te huur/koop

Wil my verbeel hier was ‘n tyd terug een te koop maar kry hom nie opgespoor nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Koelkamer Sleepwa

Post by Geno »

Ek stuur Rudi hier op die forum se nommer. Hy bou hulle.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply