Dagsê
Ek is graag opsoek na 'n bietjie Kano Kroil penetrating oil, asseblief. Indien iemand of 'n botteltjie het of selfs bereid is om bietjie aan my af te staan sal ek dit baie waardeer.
Groete
Kroil olie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kroil olie
Ek sal vir jou van my blik bietjie uitgooi in 'n botteltjie.
Praat maar op Whatsapp. 0825354100
Praat maar op Whatsapp. 0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Kroil olie
Verskoon my onkunde, wat maak Kroil oil so spesiaal? Ek het al baie gelees van dit, maar verstaan nie. Is daar iets anders wat amper so is?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Kroil olie
Nee man. WD 40 is net so goed...Giepie wrote: Thu Dec 28, 2023 11:25 pm Verskoon my onkunde, wat maak Kroil oil so spesiaal? Ek het al baie gelees van dit, maar verstaan nie. Is daar iets anders wat amper so is?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kroil olie
Kry mens WD40 in vloeiende olie vorm?
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Kroil olie
CRC se KnockerLoose in die spuitbottel is dieselfde as Kroil, indien nie beter. Lyk en ruik dieselfde. Met 'n bietjie hitte en KnockerLoose kon ek al menigte goed los draai
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kroil olie
Wa koop n mens die slathalos?Knewel wrote: Fri Dec 29, 2023 8:09 am CRC se KnockerLoose in die spuitbottel is dieselfde as Kroil, indien nie beter. Lyk en ruik dieselfde. Met 'n bietjie hitte en KnockerLoose kon ek al menigte goed los draai
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Kroil olie
BMG is waar ek nog elke keer gekry het maar het dit al gesien by van die kar plekke ook. Meeste engineering supplies plekke hou dit ook aan. Wurth, Fowkes Bros
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
ajs14
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm
Re: Kroil olie
Dankie almal. Ek het gehoor en gelees dat Kroil werk goed om koolstof uit 'n loop te kry. As penetrating oil maak jy blykbaar die loop goed nat en laat hom soak vir 'n hele lang ruk, sodoende kom die koolstof los blykbaar. Ek is bewus dat daar verskeie ander middels ook is, ek het net gedink ek wil hierdie ook probeer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kroil olie
Kroil help vir die maar hoe vinniger jy dit in die loop kry na jy geskiet het hoe beter. As die loop nog warm is op die baan werk hy op sy beste, WD40 Specialist werk blykbaar nog beter maar ek kon nog nooit in die winkels kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.