saterdag na die rugby
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
saterdag na die rugby
Ek wil graag iets wat die naweek met my gebeur het met julle deel en dit het te doen met drink en bestuur. Saterdag met die rugby het ons bietjie gekuier en na die tyd is 'n paar van ons strate toe. Soos dit is, het ons heeltemal te veel doppe en shooters gedrink. Met die wete dat ek ver oor die limiet was het ek besluit om 'n bus huis toe te vat - iets wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie. Ek het veilig en sonder enige insidente by die huis uitgekom en was baie verras en verbaas aangesien ek nog nooit voorheen 'n bus bestuur het nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: saterdag na die rugby
Hahahahahahahaha!!!
Nice one Theo!
Cheers,
Eugene
Nice one Theo!
Cheers,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: saterdag na die rugby
MOOI MAN

GROETNIS
DOUW
GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: saterdag na die rugby
mooi man theo

dis amper soos geno se worldcup kaartjies hehe
geno jy het my darem lekker gevang jou moervark!!!

dis amper soos geno se worldcup kaartjies hehe
geno jy het my darem lekker gevang jou moervark!!!
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: saterdag na die rugby
Theo!! daar word ges? dat drank amper dieselfde uitwerking op ons het, as die wilde beeste in serengeti. Die swak en ou diere word eerste uitgevang en gaan dood van uitpitting ens. Nou so werk dit met jou brein selle ook, dit is hoekom jy so slim en waaghalsig was

Born to hunt, but forced to work!

