Middag kerels
Kan iemand my dalk inligting gee oor die:
HORNDAY 143GR ELDX
LAPUA DOPPE H2O 58.2GR
CCI200 PRIMERS
IMR4350 (EK HET TANS IN DIE KLUIS)
COAL 77.5MM (3.051 duim)
LOOP 566MM (22.28 duim)
TWIST 1:8
Sal graag wil hoor wat julle opinies is oor max spoed/druk. Eks nie n ou wat spoed jaag nie, maar sal net graag wil hoor. Die Amerikaners op die forums druk hom tot 2800 fps toe, wat vir my bietjie kwaai klink.
Sal waardeer as julle my kan se wat min/max lading ook is.
Dankie julle en groete
QL DATA 6.5X55 SWEED
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL DATA 6.5X55 SWEED
45gr is volgens QL by 60K psi en spoed van 2720vps. Maksimum volgens druk vir moderne gewere.
43.7gr met spoed van 2650vps is by 'n node en druk by 55K psi
Begin 40,5gr spoed 2470vps en druk by 45K psi
Met daardie syfers kan jy nou kyk of jy meer of minder spoed kry en daarvolgens jou ladings aanpas. Die nodespoed van 2650vps behoort baie naby te wees omdat jy dopvolume en TPL gegee het. Is dit die TPL waarteen jy gaan laai?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jagter83
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm
Re: QL DATA 6.5X55 SWEED
Tripod ja, ek glo ek gaan begin met dit, as my afmeetings reg is. Ekt gedink 2500-2500 fps spoed klink reg. Dankie vir die inligting
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Jagter83
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm
Re: QL DATA 6.5X55 SWEED
Middag oom Driepoot
Kan jy dalk weer vir my op quickload kyk, ek het n gevuurde dop laat draad sny. So kon nou meer akkuraat die lande meet. TPL gaan nou 3.150 duim wees. Jump gaan 0.100 duim nou wees. Langer as dit kan ek nie laai nie. H2O met gevuurde dop is 58.3gr. Die 43.7gr soos in die eerste boodskap het toe gemiddelde spoed van 2658vps getoon (TPL 3.051 duim).
Kan jy dalk weer vir my op quickload kyk, ek het n gevuurde dop laat draad sny. So kon nou meer akkuraat die lande meet. TPL gaan nou 3.150 duim wees. Jump gaan 0.100 duim nou wees. Langer as dit kan ek nie laai nie. H2O met gevuurde dop is 58.3gr. Die 43.7gr soos in die eerste boodskap het toe gemiddelde spoed van 2658vps getoon (TPL 3.051 duim).
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL DATA 6.5X55 SWEED
Hoe het die groep gelyk met die 43.7gr lading? Node wys by 2652vps en 43.6gr word bereken.
Met die korter sprong kan die druk vinnig toeneem. Begin met 41,6gr en kyk wat maak die spoed. Node toon as 2660vps, so moet dit nie baie oorskry nie. Ek het nog nooit met 'n jaggeweer naby die lande probeer laai nie en verkies 1mm sprong minimum.
Met die korter sprong kan die druk vinnig toeneem. Begin met 41,6gr en kyk wat maak die spoed. Node toon as 2660vps, so moet dit nie baie oorskry nie. Ek het nog nooit met 'n jaggeweer naby die lande probeer laai nie en verkies 1mm sprong minimum.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jagter83
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sat Jul 29, 2023 6:34 pm
Re: QL DATA 6.5X55 SWEED
Oom die spoed was spot-on soos voorspel deur QL. Die 43.7gr het n groep van so 40mm gegee as ek kan skat. Ekt af gelaai in die tabel, 43.1gr het die mooiste groepie gegee van die 4 ladings wat ek geskiet het. Skat net oor n duim. Sal oom se ek moet hou by die oorspronklike TPL? Soos genoem gaan hy 0.100 duim vanaf die lande wees en op SAAMI se max TPL wess van 3.15 duim. Hoor graag.
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sent from my SM-S911B using Tapatalk