Verblyf vir student in Potch aangebied

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Verblyf vir student in Potch aangebied

Post by Fano »

Hi Almal
My seun gaan volgende jaar ingenieurswese swot in Potch. Ons het vir hom 'n blyplek gekry met twee slaapkamers so hy is op soek na 'n woonstel maat. Ons sal verkies dat dit ook 'n student is dat hulle darem min of meer dieselfde prioriteite het. As iemand weet van 'n kandidaat kontak my sommer direk dat ons kan info ruil.
Dankie.
Fanie
nul sewe 66 vier 7 vier 77 ses (Whatsapp verkieslik ek kan baie keer nie antwoord)
Post Reply