Toe ek klein was , was ons arm......
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Toe ek klein was , was ons arm......
Toe ek klein was, was ons so arm?
?as ons gaan aansit by die tafel, dan het my pa vir ons uit die "Kook-en-Geniet" gelees.
?as ek nie 'n seuntjie was nie, het ek niks gehad om mee te speel nie.
?my pa het ons Vrydae-aande KFC toe gevat om ander mense se vingers af te lek
?moes ons Rice Krispies met ?n vurk eet sodat die kleintjies ook melk kon kry
?my pa het saans vir ons spookstories uit sy tjekboek gelees.
?ons moes op die gras skyt sodat die skelms kon dink ons het groot honde
******************

Geroer-nie geskud nie
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
...my skoensole is so dun, as ek op 'n muntstuk trap kan ek voel of dit kop of stert is....
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Ons het groot geword met pap en tik
my pa 'n skoon been (wat hy op getel het) gekook dan het ons die pap daarteen gedruk om 'n vleis smaak te kry
my pa 'n skoon been (wat hy op getel het) gekook dan het ons die pap daarteen gedruk om 'n vleis smaak te kry
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Dit gaan so sleg op die plaas, hulle verkoop al ystervarke vir scrapmetal.
Born to hunt, but forced to work!
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
En ons was so maar en uitgeteer dat as ons op n 50 sent trap steek daar 40 sent uit
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Geniet dit so om te sien hoe groot manne die regtig swaarkryers probeer troos.
Moes in die middae ou bene van beeste wat gedood het in die brakslote gaan optel. Saterdagoggend op die bakkie dorp toe, bene verkoop ens. Dit was nog in die dae van die halfkroon ! Wetter dit is lank terug !!! OK - 'n sjieling (?) was nie te sleg vir die week se werk nie. Kon daarmee vir Pa oortuig om vier saloonpatroontjies te kry. ( vir die wat kan onthou ICI longs ) Hier begin die deel van grootword. Paar dae later moet Pa regstaan met die sout en slaggoed. Jou gat het gebrand, maar Pa het gevrek van die trots !! Bring my enigiets wat vergelyk met die trots van 'n armgat Pa vir sy armgat seun wat geleer het om vir die familie te sorg !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Henslin, lekker om jou storie te lees. Ons jong mense ken dit nie. As ek so na my oupa en pa hulle luister was dit swaar tye daardie, maar mense het nog ontsag gehad vir mekaar. Dit is asof ons vandag goed bietjie makliker kry.
Hoop om nog vandie ou dae te lees.
Dankie
Hoop om nog vandie ou dae te lees.
Dankie
Born to hunt, but forced to work!
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Ons was so arm toe ons klein was het ons vaseline op ons lippe gesit
sodat die mense kan dink ons het tjoppies geeet.
sodat die mense kan dink ons het tjoppies geeet.
Born to hunt, but forced to work!
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Boemelaar val flou voor Nando's, Vrou skree "Gee hom n lemoen, dit sal
help" Boemelaar; " man! As ek n lemoen wou he, het ek voor Fruit
& Veg flou geword!
help" Boemelaar; " man! As ek n lemoen wou he, het ek voor Fruit
& Veg flou geword!
Born to hunt, but forced to work!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Vleis is nou so duur. Pa en Ma drink brandewyn na hulle tjops geeet het sodat die kinders nie die vleis in hulle asems kan ruik nie.
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Toe ek klein was , was ons arm......
Klink vir my na 'n lekker verskoning wlm! Net jammer ek het 'n drank probleem, my geld is op! 
Born to hunt, but forced to work!