Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag
Ek is opsoek na n ekstra 3 of 6 skoot magasyn vir bo genoemde geweertjie, as iemand weet waar een te koop is of as jy n ekstra het wat jy wil laat gaan laat weet my asb