.22 Hornet Doppe sit vas
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
.22 Hornet Doppe sit vas
Goeie dag almal,
Hoop iemand kan my help.
Ek het 'n Anschutz .22 Hornet.
Dit was my oupa se geweer. Ons het altyd net S&B ammunisie met hom geskiet. Geen ander maak wou in die slot kamer nie.
Ek het toe begin herlaai vir hom.
Die doppe is ge"factory" full size en gelaai met 40gr Vmax. Ek kry egter nie die ammunisie in die kamer nie. Dit lyk vir my of hy op skouer vasdruk.
Van die ander ammunisie(Ek het klomp verskillende patrone gekry) kamer, maar dan sit dop in kamer vas na hy geskiet is.
Is hier iemand wat my moontlik kan help of moet ek roer maar geweesmit toe vat?
Groete
Ockert

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Hoe oud is die geweer?
Daar is n Duitse kaliber (naam ontgaan my) wat basies identies is aan die 22 Hornet, met die een groot verskil dat sy rand n klein bietjie dunner is.
As die geweer dalk vir hom gekamer is kan dit probleme afgee.
n Ander moontlikheid is dat daar koolstofaanpaksels in die kamer is. n Wisselende skoonmaak, peroksied en wit asyn, en dan Q10 penetreerolie, het my ou 303 mooi skoon gekry.

obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
5,6x35RDs J wrote: Mon Jun 26, 2023 11:18 am Hoe oud is die geweer?
Daar is n Duitse kaliber (naam ontgaan my) wat basies identies is aan die 22 Hornet,
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Daar is n paar verskillende Hornet Kalibers. Die beste raad is om n chamber casting te maak dan is daar geen raai werk nodig nie.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Watter herlaai matryse gebruik jy?
Neem asseblief ń foto van die patroon wat nie wil kamer nie. Verkieslik ń nabye een van die kant af sodat ons die profiel kan sien.
Neem asseblief ń foto van die patroon wat nie wil kamer nie. Verkieslik ń nabye een van die kant af sodat ons die profiel kan sien.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Naand julle,
Uiteindelik kry ek weer kans om by die hornet uit te kom.
Hiermee die foto:
Heel links - Dop ge"fullsize" nog nie gekamer
Middel - Dop ge"fullsize" kon. Kon hom met moeite in en uit kamer kry. Sien druk/raak merk op dop.
Regs - S&B gekoopte ammunisie. Werk sonder enige probleme.
Ek gebruik 'n RCBS FL Dieset .22 Hornet P/N 10201.
Ek hoop hier is iemand wat kan raad gee, anders moet ek maar geweer dokter toe met hom.
Dankie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
JF ek het nou foto opgesit.JF123 wrote: Mon Jun 26, 2023 12:32 pm Watter herlaai matryse gebruik jy?
Neem asseblief ń foto van die patroon wat nie wil kamer nie. Verkieslik ń nabye een van die kant af sodat ons die profiel kan sien.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Dit lyk of jou doppe nie behoorlik terug gedruk is na SAAMI spesifikasies nie. As mens mooi kyk lyk dit of die nek nie tot by die skouers gesize is nie. Dit kan wees dat die matrys nie behoorlik gestel is nie, die shellholder mag dalk te dik wees of die matryse vervorm die dop nie behoorlik nie.
Hoe het jy die matrys opgestel; raak die matrys aan die shellholder in die hoogste posisie? Kyk na die grafering op die matrys of dit nie dalk die "40° Imp" matrys is nie.
Dit kan ook wees dat jou kamer tot minimum SAAMI toleransie gesny is. In daardie geval sal gewone RCBS matryse nie werk nie. Jy sal dan 'n "smal base" matrys moet kry; 'n Lee matrys sal dalk beter wees.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Die randdikte en die doplengte verskil op die foto.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Hierdie artikeltjie verduidelik alles. Daar is basies drie byna identiese patrone ter sprake.
https://www.germanhuntingguns.com/the-5 ... 22-hornet/
https://www.germanhuntingguns.com/the-5 ... 22-hornet/
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Lyk my Ds J, Armand en obasch het dit reg.
Nogal interessant. Sekere plekke sien die 5.6x35R as die metrieke ekwivalent van die .22 Hornet. SAAMI het nie 'n standaard vir die 5.6x35R nie. Volgens die artikel, https://www.germanhuntingguns.com/the-5 ... 22-hornet/ , is die Hornet eintlik "5.6x36R Hornet" teenoor die "5.6x35R Vierling". Ek kon net iets kry op die CIP website wat redelik lyk.
As mens na die CIP digramme kyk sien mens die Hornet dop is langer, skouer is verder vorentoe en die rim is dikker. Al hierdie eienskappe is wat mens op jou foto kan sien as jy die herlaaide patroon vergelyk met die fabrieks patroon.
Wat is die kaliber wat op die loop van die geweer gegrafeer is? En wat is die kaliber op die S&B boksie en op die basis van die fabrieks patroon?
5.6x35R
https://bobp.cip-bobp.org/uploads/tdcc/ ... -page1.pdf
.22 Hornet
https://bobp.cip-bobp.org/uploads/tdcc/ ... page56.pdf

HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Wat is die kaliber aangedui op die loop? By ou Duitse gewere staan dit soms onder op die loop, net voor die aksie...
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Dankie julle, lyk my ons beweeg nou in die regte rigting.JF123 wrote: Mon Oct 09, 2023 10:56 am Lyk my Ds J, Armand en obasch het dit reg.
Nogal interessant. Sekere plekke sien die 5.6x35R as die metrieke ekwivalent van die .22 Hornet. SAAMI het nie 'n standaard vir die 5.6x35R nie. Volgens die artikel, https://www.germanhuntingguns.com/the-5 ... 22-hornet/ , is die Hornet eintlik "5.6x36R Hornet" teenoor die "5.6x35R Vierling". Ek kon net iets kry op die CIP website wat redelik lyk.
As mens na die CIP digramme kyk sien mens die Hornet dop is langer, skouer is verder vorentoe en die rim is dikker. Al hierdie eienskappe is wat mens op jou foto kan sien as jy die herlaaide patroon vergelyk met die fabrieks patroon.
Wat is die kaliber wat op die loop van die geweer gegrafeer is? En wat is die kaliber op die S&B boksie en op die basis van die fabrieks patroon?
5.6x35R
https://bobp.cip-bobp.org/uploads/tdcc/ ... -page1.pdf
.22 Hornet
https://bobp.cip-bobp.org/uploads/tdcc/ ... page56.pdf
Snaaks dat al die artikels wat ek kon kry sê hulle meestal net S&B ammo werk. Seker omrede dit in CZ vervaardig word.
Die geweer wat ek het is 'n Anschutz. Maar ek is 99% seker daar staan .22 hornet op die loop.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Kyk na die foto.
Die S&B se rand is dunner as die ander doppe s'n.

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Was ook die Zidi genoem.
Die 22Hornet was op .22rimfire lope gemaak (0.223") in die begin. Die Zidi of te wel 5.6x35R was gemaak op 0.224"lope
Dit is nie hoekom hulle vassit nie.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: .22 Hornet Doppe sit vas
Ockert
Ek het n Anschutz .22Hornet gehad en vir hom gelaai sonder probleme. Mestal Sako doppe gebruik.
Wat ek sien is dat jou dop in die kamer vasdruk. Jou dop, as hy FL resize is beteken of jou kamer is onder size of jou die is groot.
Die .22Hornet se kopspasie is opp sy rand ( soos n 303) en nie sy skouer nie.
Kyk of jy die dop meer kan size.