Die man vergeet die afgelope paar jaar sy huweliks herdenking. Die man vergeet weer eens. Die aand kom sy vrou by die huis en se vir hom. More oggend as ek opstaan soek ek 'n geskenk. Die geskenk moet van 0 tot 150 in 3sec kan versnel. Hy moet more oggend op die inry van die huis staan.
Die man is weg daar by die huis en kom weer na 'n paar uur terug.
Die vrou word die volgende oggend wakker en stap by die voordeur uit. Daar in die driveway staan 'n boksie. Sy maak dit met groot nuskierigheid oop.
In die boks was daar 'n weegskaal wat afgemerk is van 0 tot 150kg
MAN SE GESKENK AAN SY VROU
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
MAN SE GESKENK AAN SY VROU
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 SAKO
-
Gerard
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
Ek verstaan die verwagting is dat hy sal leef maar nooit weer sal loop nie.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
GERHARD
Ek dink ek sal dit volgende keer probeer om jou stelling verkeerd te bewys. Mens kry mos nie kwai vrouens nie net bang mans.

Ek dink ek sal dit volgende keer probeer om jou stelling verkeerd te bewys. Mens kry mos nie kwai vrouens nie net bang mans.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
Die kans dat hy 0 tot 150 in 3 sekondes teen sy voorkop gaan kry is baie goed
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
Ek sien die manne wat getroud is gee baie goeie antwoorde.
Of is julle nie getroud nie

Of is julle nie getroud nie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
Getroud en nie bang nie,

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
maar wel versigtigBLOK wrote: Getroud en nie bang nie,![]()
![]()
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: MAN SE GESKENK AAN SY VROU
Soos die vrou wat haar man gevra het vir 'n kompliment. Lyk ek vet in die broek? Toe antwoord hy : Daar is niks fout met jou oe nie my vrou!!
Born to hunt, but forced to work!
